I expected much better.
Unfortunately there were a few issues. My unit number changed (from 1909 to 1917) without any communication. There was load shedding when I arrived at San la Meer and everything was pitch dark and not even the walkways were lit, which made it very difficult and dangerous to find my unit. The pin location, which I received in the email, would have been very nice, but it did not take me to my unit, but to a completely different part of the complex and it made life difficult in the pitch dark. The unit 1917 that I stayed in was next to and above people who were quite noisy and also smoked. With the power out, I could not use the aircon, but with the windows also, the smoke from my neighbors came in quite strongly and I could not keep the windows open, which of course made it very uncomfortable. The restaurant in the hotel also did not have a generator and therefore could not serve food during loadshedding, and they closed immediately after loadshedding, which meant that no food was available within San la Meer.
Ek het heelwat beter verwag.
Daar was ongelukkig 'n paar issues. My unitnommer het verander (van 1909 na 1917) sonder enige kommunikasie. Daar was loadshedding toe ek by San la Meer aankom en alles was pikdonker en nie eers die looppaadjies was belig nie, wat dit baie moeilik en gevaarlik gemaak het om my unit te soek. Die pin location, wat ek in die e-pos ontvang het, sou baie nice gewees het, maar dit het my nie na my unit toe gevat nie, maar na 'n hele ander deel van die kompleks en dit het die lewe moeilik gemaak in die pikdonker. Die unit 1917 wat ek in gebly het, was langs en bo mense wat redelik geraas het en boonop nog gerook het ook. Met die krag wat af was, kon ek nie die aircon gebruik nie, maar met die vensters ook het die rook van my bure nogal sterk by my ingekom en kon ek dus nie die vensters oop hou nie, wat dit natuurlik baie benoud gemaak het. Die restaurant in die hotel het ook nie 'n generator gehad nie en kon dus nie kos bedien gedurende loadshedding nie, en hulle het net na loadshedding toegemaak, wat beteken het dat geen kos beskikbaar was binne San la Meer nie.
Address: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd312f4fbb39b9ff255adec8d4b4c09c08316f87df76ef9f4583ad1cac2864a9789ee586f6d452e1587be0d0c4d0274cad21e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
From R1 675 per night (sleeps 2)
3515R61 San Lameer EstateSan Lameer Villa 103014277KwaZulu-Natal021 201 890115:00-22:0010:00-30.94352847735930.298074488597