Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 1914

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 1914, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

San Lameer Villa 1914 is op San Lameer Landgoed. Dié subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls is aan KwaZulu-Natal se Suidkus en bied iets vir die hele gesin. Die 200 ha-bewarea spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang na 2 pragtige Blouvlagstrande.

Die villa bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Daar is ook 'n stoep met buitemeubels, braaigeriewe en toegang tot 'n grasperk.

Die leefarea het lugversorging en lei na 'n onderdak patio met 'n etenstafel, braaigeriewe en 'n tuinuitsig.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 79

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 1914, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 1914 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 1914, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ad33d5cc601ac5f68598127bfd05c28e05d5b4a75fe1af135a62454a56267019f26f0c7dd2545e080dc5d05c2f768712660?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 10301 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943965126753 30.298515696247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang