Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 1916

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Kalay G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2023

Great location. Neat villa. Beautiful beach and close to all amenities. Thank you to the website for making our booking so easy. Will definitely book through you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Audrey D
Kort verblyf
4.2
Sep 2023

Excellent, there is so much to do in Sanlameer and the surrounding area. We had a family get-together and enjoyed everything Sanlameer has to offer. The restaurants and food were great. The direct access to the beach is fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Jun 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ileen D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Uitstekend. Ons kan regtig Villa 1916 aanbeveel, alles was perfek. Onthou net om al die vensters toe te maak vir die stoute apies. Ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Heerlik gekuier. Ek sal die eenheid enige tyd aanbeveel. Die eenheid was netjies en alles werk soos dit moet. Ons het ons verblyf by San Lameer baie geniet. Die eenheid is uitstekend geleë, naby die hotel en stapafstand van die strand. Baie aktiwiteite vir oud en jonk. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelmari F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2022

Baie netjies en mooi villa. Ons het baie lekker gebly, die villa was skoon en netjies met aankoms en alles was reg soos verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rhett D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Very clean and centrally located villa. We enjoyed our stay at the villa. Very clean and newly painted. The location of the villa is very central with easy access to the hotel pool and amenities. The only issue we had was that the stove top was faulty and needs to be fixed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2021

A bit disappointed in the unit, needs some maintenance. Air-conditioner downstairs did not work properly, bedrooms downstairs are so hot to sleep in. Several windows do not open (presumably are damaged - stickers on them to not open). Both showers leaked (even with low pressure). Bathmats are old and need to be replaced. Floor tiles in the kitchen/lounge area need a good scrub. Good location, central, San Lameer facilities all good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Charne W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2018

Lieflike gesinstyd in 'n pragtige area. Sal definitief aanbeveel, eenheid is gerieflik ingerig met vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 417

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 400
R2 400 R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 400
R2 400 R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 1916, San Lameer-landgoed, Lower South Coast Road, R61, Southbroom, 4227, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFnAE3ROdjciP7CrBnPcSMPoiMmMVA7kSguorxSh9OED6ooaOvF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Villa 1916 San Lameer Estate, Lower South Coast Road, R61 4227 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.943775372569 30.298595130444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang