San Lameer Villa 1916
Kry 25% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 16 Jan 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villa 1916, San Lameer-landgoed, Lower South Coast Road, R61, Southbroom, 4227, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 400R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
San Lameer Villa 1916 is 'n selfsorg-eenheid wat op die wat pragtige San Lameer-landgoed geleë is. Dié landgoed bied verskeie doendinge wat stapafstand van die villa is, soos kanovaart en swem by die hotel.
Die villa bied slaapplek vir tot 6 volwassenes en 1 ekstra kind jonger as 6 jaar, en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n tripelstapelbed het. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n wasmasjien, tuimeldroër, stoof, oond, mikrogolfoond, stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is sitplek vir 4 gaste in die eetarea, en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis, onbeperkte WiFi.
Die leefarea bied toegang tot die balkon met buitemeubels, 'n braai en uitsigte oor die landgoed se strandmeer. Die villa word skoongemaak gedurende die hoogseisoen, maar die diens is beperk buite seisoen. Doen asb. navraag oor die kostes van die skoonmaakdiens.
Die instansie het 'n draagbare 1800 W-kragstasie wat rusgteunkrag tydens beurtkrag bied. Dit ondersteun die noodsaaklike toestelle wat die TV en WiFi insluit, maar nie hoëladingstoestelle nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 99
Resensies 418
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Villa 1916, San Lameer-landgoed, Lower South Coast Road, R61, Southbroom, 4227, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 1916 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villa 1916, San Lameer-landgoed, Lower South Coast Road, R61, Southbroom, 4227, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang