Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 1920

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Karen V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Comfortable and enjoyable. We had a lovely stay at the accommodation. The unit was clean and comfortable. I loved that it had a dishwasher, making cleaning up easy. We would book there again. It was a bit tricky finding the unit when we arrived as it's upstairs above 1911.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sackundala M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Comfortable and relaxing. Beautiful venue. Great service at check-in. Fully equipped unit with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge L
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Perfekte blyplek in die oord, alles wat jy sou nodig hê vir 'n lekker vakansie. Die eenheid is baie netjies en sluit alles in wat jy sou nodig hê, asook vir loadshedding. Die eenheid is goeie waarde vir geld en ek sal dit vir enige iemand aanbeveel wat in San Lameer wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keethan R
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Superb. Excellent place, superb service, and a great place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sobahle N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Perfect. It was very welcoming the service was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettienne B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Perfekte ligging. Verskeidenheid goed om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue And Theo W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Although the weather was not great to start - the sun came out and we had a delightful stay! Well equiped - clean and worth going to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2023

Fully equipped villa with beautiful amenities. The villa has everything you need for a pleasurable holiday. There are numerous activities available. We had a great and memorable holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vijay H
Kort verblyf
4.0
Jun 2023

Enjoyed the stay and location. The stay was pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Petro V
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Nov 2023

Baie ongemaklik sonder enige kos of drinkgoed. Daar was geen lugversorging nie. Nee, ons kon glad nie enige kos of koffie maak nie. Daar is absoluut geen lugversorging nie. Ons kinders het sonder kos geslaap en ook niks gedrink nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Colin
San Lameer Villa 1920
Goeie middag Petro Ek is regtig baie jammer om te hoor oor jou persoonlike ondervinding by San Lameer. Ek sal net graag die volgende onder jou aandag bring. Die eenheid wat jy bespreek het, is 'n self versorgende eenheid wat beteken dat jy jou eie kos en drinkgoed moet saamneem. Die eenheid beskik oor 4 lugversorger (1 in elke kamer en 1 in die hoof leef area). Soos almal in Suid-Afrika ondervind, is buurtkrag ook in San Lameer 'n werklikheid. Dus sal daar seker elektroniese apperate soos die ketel, lugversorger en die geiser nie werk nie. Sodra buurtkrag klaar is, skakel die geiser dadelik aan om die water te verhit en die lugversorger en ketel kan ook aangeskakel word wanneer jy dit verlang. Let wel dat die oord verskeie restaurante binne loopafstand bied wat reeds oor kragopwekkers beskik. Dit kan met graagte jou en jou gesin help met geregte van julle keuse, volgens julle begroting. Ek is regtig jammer dat jou tydperk nie volgens jou standaard was nie, maar die faktore is ongelukkig buite my beheer. Dankie Colin

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die 61, Sanlameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALxs5kL9no9xqPewFuVvjwHZz0fGM1FjoybvoJxlMdBmmMehSQI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 Off the 61 Sanlameer 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.944037981899 30.298145557147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang