San Lameer Villa 1920
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Colin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Karen V - Jul 2024
Algehele gradering
Comfortable and enjoyable.
Sackundala M - Apr 2024
Algehele gradering
Comfortable and relaxing.
Inge L - Sep 2023
Algehele gradering
Perfekte blyplek in die oord, alles wat jy sou nodig hê vir 'n lekker vakansie.
Keethan R - Aug 2023
Algehele gradering
Superb.
Sobahle N - Mei 2023
Algehele gradering
Perfect.
Ettienne B - Mei 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging.
Sue And Theo W - Jan 2023
Algehele gradering
Although the weather was not great to start - the sun came out and we had a delightful stay!
Liezel K - Okt 2023
Algehele gradering
Fully equipped villa with beautiful amenities.
Vijay H - Jun 2023
Algehele gradering
Enjoyed the stay and location.
Petro V - Nov 2023
Algehele gradering
Baie ongemaklik sonder enige kos of drinkgoed. Daar was geen lugversorging nie.
San Lameer Villa 1920 se terugvoer
Goeie middag Petro
Ek is regtig baie jammer om te hoor oor jou persoonlike ondervinding by San Lameer.
Ek sal net graag die volgende onder jou aandag bring.
Die eenheid wat jy bespreek het, is 'n self versorgende eenheid wat beteken dat jy jou eie kos en drinkgoed moet saamneem. Die eenheid beskik oor 4 lugversorger (1 in elke kamer en 1 in die hoof leef area).
Soos almal in Suid-Afrika ondervind, is buurtkrag ook in San Lameer 'n werklikheid. Dus sal daar seker elektroniese apperate soos die ketel, lugversorger en die geiser nie werk nie. Sodra buurtkrag klaar is, skakel die geiser dadelik aan om die water te verhit en die lugversorger en ketel kan ook aangeskakel word wanneer jy dit verlang.
Let wel dat die oord verskeie restaurante binne loopafstand bied wat reeds oor kragopwekkers beskik. Dit kan met graagte jou en jou gesin help met geregte van julle keuse, volgens julle begroting.
Ek is regtig jammer dat jou tydperk nie volgens jou standaard was nie, maar die faktore is ongelukkig buite my beheer.
Dankie
Colin
Thashni N - Sep 2022
Algehele gradering
Very lovely.
Annamarie H - Mrt 2022
Algehele gradering
Colin die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.
Tracey Z - Nov 2021
Algehele gradering
Our stay at San Lameer Villa 1920 was excellent.
Bonny W - Jul 2021
Algehele gradering
Fantastic!
Nokwethemba N - Apr 2021
Algehele gradering
The view is beautiful.
Marion R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjiese verblyf in die gesogte San Lameer.
Liza R - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid met al die nodige.
Krisztina P - Jun 2021
Algehele gradering
Lovely villa, spotless and beautifully decorated. Wonderful stay.
Anesh R - Feb 2021
Algehele gradering
Relaxing and enjoyable.
Francois B - Jan 2021
Algehele gradering
Een nag op pad terug.
Jaco V - Des 2020
Algehele gradering
Absolutely amazing
Margaret H - Feb 2020
Algehele gradering
Nice accommodation, but the maid arrived at 8 am while we were at the beach. She had arrivals in the afternoon. That is not on, to have someone while you are trying to shower and dress.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker verblyf, maar die skoonmaker het om 8 uur opgedaag terwyl ons op die strand was. Sy het die middag aangekom. Dit is nie die reg nie, om iemand daar te hê terwyl jy probeer stort en aantrek.
Beslis nie aanvaarbaar nie. Vertrektyd is 10:00. Ons het vir haar gesê dat ons om 9:00 sou vertrek, maar sy het gebly en aangegaan met haar werk onder ons tone.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Andrew E - Feb 2020
Algehele gradering
Great spot, easy check in.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Great plek, maklik om in te klok.
Great plek, sentraal geleë en behulpsame gasheer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ryan D - Feb 2020
Algehele gradering
Lovely unit, clean and upmarket with everything you could possibly need.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike eenheid, skoon en luuks met alles wat jy ooit sal nodig hê.
Die enigste negatief is dat die trappe wat na die eenheid lei baie glad is wanneer dit reën. Die apies op die landgoed is ook 'n groot probleem en my vrou is deur een gebyt toe ons na die hotel toe gestap het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tholakele M - Des 2020
Algehele gradering
Value for money, I would visit the place again anytime and will recommend it to my friends and family.
Constance M - Des 2019
Algehele gradering
I'm extremely happy with your hospitality.
San Lameer Villa 1920 se terugvoer
I am pleased you found our unit to your liking.
Kind regards,
Zandile K - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful place to be.
Martin H - Jun 2019
Algehele gradering
Die eenheid het alles wat jy nodig het om jou verblyf lekker te maak.
San Lameer Villa 1920 se terugvoer
Goeiedag, Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Martin ek skuld jou a six pack.
Vriendelike groete
Colin Davey
Barry G - Apr 2018
Algehele gradering
Die eenheid is netjies skoon en goed toegerus.
Lu-ann O - Okt 2017
Algehele gradering
Puik!
San Lameer Villa 1920 se terugvoer
Goeiedag,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering en dankie dat jy die Villa sal aanbeveel, ons is bly dat julle die tyd by San Lameer geniet het en sien uit om julle weer te huisves.
Vriendelike groete
Colin Davey
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die 61, Sanlameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang