Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 1925

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 16 Jan 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 450 R1 838 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Lameer Villa 1925 is 'n selfsorgvilla in San Lameer Landgoed, Southbroom, KwaZulu-Natal.

Hierdie villa bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekgoed. Daar is ook 'n skottelgoedwasser in die kombuis, terwyl die wasmasjien en tuimeldroër in die stoorkamer in die woonstel is. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.

Die stoep is halfpad bedek met 'n etenstafel en ingeboude braai met 'n pragtige uitsig oor die landgoed. Daar is een onderdak-parkeerplek vir jou voertuig.

Die villa is op die eerste vloer en al die kamers is op dieselfde verdieping. Dit is ideaal geleë en naby aan die hotel se geriewe soos die swembaddens, restaurant en kroeg, spa, tennis- en muurbalbane, en die winkel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir San Lameer Villa 1925
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 430

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R61, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 1925 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 450
R2 450 R1 838
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 450
R2 450 R1 838
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8081fa5921477e41590cd74625c95bddb66faa3a2c6fbfc10275920c8c4cb5c329a0978f7dfec7d34024f811495e48f31b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 450 nouVanaf R1 838 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 R61 San Lameer 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.943778 30.298

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang