Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 1928

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.5
Robbie F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Good stay, poor pans and pots. Great stay, however, missing TV in main bedroom and poor cooking pots and pans. We had burnt food daily.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Top Destinations
San Lameer Villa 1928
Thank you for your feedback on your recent stay, Robbie. We're pleased to hear that overall, you had a wonderful experience. We apologise for the inconvenience caused by not having a TV in the main bedroom. We currently do not advertise a second TV for the main bedroom, but we will take your suggestion into consideration for the future. We have instructed our housekeeping team to inspect the condition of the cooking pots and pans. Your comments have been noted, and we will work towards addressing these issues to enhance our guests' experience in the future. Thank you for bringing this to our attention. We hope to welcome you back soon.

Johann S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2023

Netjiese eenheid met als wat nodig is. Goed geleë met min trappies. Ons het ons tyd terdeë geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre S
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2022

Baie lekker gewees. Daar is net een swak plek en dis die braaier. Deurgeroes.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annamarie B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Feb 2022

Fantastiese plek. Ek sou dit waardeer het as San Lameer ons ingelig het, die dag toe ons bespreek het, dat die eenheid bokant ons en langs ons herstelwerk gehad het. Ons sou it definitief dan 'n ander eenheid bespreek het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Prithisha R
Kort verblyf
3.4
Feb 2022

Disappointed. San Lameer, and villa 1928, is a beautiful holiday destination. Sadly the noise and disturbance from a nearby villa negatively impacted our stay. We complained 3 times to security, the problem continued, and we did not sleep for 2 nights. We have not received any feedback from San Lameer as yet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dalene L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2021

Heerlik gebly. Eenheid baie gerieflik, skoon en netjies. Oord is bietjie verwaarloos en kort definitief verf en instandhouding. Skoonmaakdienste is nie outomaties ingesluit nie alhoewel die prys dit definitief behoort in te sluit. Daar word nie met gaste gekommunikeer oor hoe dinge werk en wat beskikbaar is wanneer jy inteken nie. Res was baie lekker en sal ek tog weer teruggaan. Spa was gesluit vir restourasies - is glad nie vooraf hiervan in kennis gestel nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 430

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 850
R1 850 R1 480
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 850
R1 850 R1 480
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 1928, San Lameer Estate, Lower South Coast Road, R61, Southbroom, 4227, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48f37fc86b3ce9a3e7e547170c682446ffa4427ef994a3d5e379f90d6367c2652afbb2d74e163b9bcbfa7a47a87a2511460f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 480 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Villa 1928 San Lameer Estate, Lower South Coast Road, R61 4227 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.944055555556 30.298083333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang