Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 1935

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 375 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Lameer Villa 1935 is 'n eksklusiewe selfsorgvilla op San Lameer-landgoed. Hierdie subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal Natal, het iets om die hele gesin te bied. Die natuurbewaringsgebied van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villa's en direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande.

Dié villa het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ander slaapkamers het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea het 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 7 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep, wat spog met asemrowende uitsigte oor die lowerryke omgewing. Hierdie stoep het 'n gerieflike sitkamerstel, 'n ingeboude braai en 'n etenstafel waar gaste 'n al fresco-ete kan geniet. Gratis, veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan by die landgoed se gemeenskaplike swembaddens ontspan of die pragtige uitsigte geniet. San Lameer bied ook uitgestrekte lowerryke omgewing, tuine vir piekniek, 'n speelarea vir kinders, fietse te huur, 'n visdam en 'n voëlkykdam. Gaste kan ook die gemeenskaplike braai-areas en staproetes geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 375
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 375
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA106337088fffa263713ad88c115ee3230fb9f4c77beaf22ab6b9218eadf628cbb6d1812c2b733c40a17df8b110bcf9458f44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 375 per nag (plek vir 6) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.943467302784 30.290376473016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang