Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 1938

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg R61, San Lameer Estate Villa 1938, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

San Lameer Villa 1938 is 'n lieflike selfsorghuis op San Lameer Estate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dit word omring deur pragtige natuur, insluitend wild, plante en voëls. Die landgoed het 'n natuurbewaringsgebied van 200 hektaar met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villa's en direkte toegang tot twee pragtige Blouvlagstrande.

Dié huis het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elke en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en skottelgoedwasser toegerus. Die TV-kamer het rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoofweg R61, San Lameer Estate Villa 1938, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 1938 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg R61, San Lameer Estate Villa 1938, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1967c18acd34f28bda97c9cc6751cbf03c5ca974b880d1d2dffe17780fc28a8782a872f9f540dc858d7b13062ff9a9d97788?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 R61 Main Road San Lameer Estate Villa 1938 4281 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.944042662372 30.297780444458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang