Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2001

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Marthinus D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Altyd lekker in San Lameer. Ons bly altyd lekker by San Lameer. Dit sou nog beter gewees het om papbakkies te gehad het in die eenheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Louis W
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Jan 2024

Aakligste ondervinding ooit met meubels wat beslis nie vir rus is nie. Nee — was slegste moontlike ervaring. Slegste wat ons nog ooit gehad het. Die meubels is nie op 'n aanvaarbare standaard nie. Die banke is of jy sit op dun plankbalkie of val binne die bank se uitgewerkte spons in. Uiters ongemaklik. Die beddens is ook van so standaard dat mens nie daarop kan slaap nie. Om idee te gee voor die vakansie verby was het ons kinders gevra of ons nie eerder kan huis toe gaan nie. Ons het besluit om eerder nie die nuwe jaar in negatiwiteit in te gaan en toe eerder gepak en huis toe gegaan. Beste besluit ooit om eerder te ry en nie verder daar te bly nie. Sal beslis nooit weer hierdie eenheid besoek nie. Uiters teleurgesteld en het meer van die webtuiste verwag.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Christa V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2022

Baie veilig. Kombuisie bietjie klein. Braaier kon ook beter. Verder is ons 100% gelukkig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melinda V
1 nag
4.6
Aug 2022

Rustig, mooi natuurskoon. Baie om te doen, moet beslis genoeg tyd daar spandeer om alles te kan geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sandra Q
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2022

Had a great time. Just a pity that a lot is closed when not in peak season.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lisa E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2022

Peaceful stay in beautiful surroundings. Accommodation was adequate. A little old and worn, however, the location is beautiful and the estate is well run.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Eben V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2022

San Lameer is altyd 'n goeie keuse, alhoewel die waarde vir geld op die eenheid nie goed was nie. Die tweede slaapkamer het geen waaier nie. Dit in een van die areas met hoe humiditeit. Nie eenheid se skuld nie, maar al 4 dae was die estate besig met herstelwerk op water/rioolpype reg by ons stoep, so baie steurend, geen privaatheid, sowel as 'n reuk. Sitkamer: stel voor TV moet vervang word. Voel of jy op houtplanke sit. Gaste bo ons het ook klein kinders gehad, so ons het ook heel tydmeubels hoor skuif bo ons. Glad nie n lekker ervaring die keer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Top Destinations
San Lameer Villa 2001
Baie dankie vir die terugvoering. Ons vra om verskoning vir die herstelwerk wat ongelukkig plaasgevind het in die oord. Ongelukkig is gebarste pype 'n baie moeilke saak om te voorspel en buite ons hande. Jammer vir die kinders bo u, wat u vakansie versteur het. Onthou maar net, San Lameer is 'n kindervriendelike oord.

Alwyn P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Mrt 2022

Horrible place. Will not recommend this Villa 2001 to anyone. I am not happy at all with the unit we booked into. The photos you are advertising is not the current photos. This unit is very old and not in a good condition. This Villa is not maintained at all. We only spent 1 x night in this unit and we all felt extremely sick from the mold smell. We checked out at 17:50 on Saturday night. The aircon water pipe was dripping in the middle of the walk way at the braai area. The bathroom light switch is faulty and has been for along time I think. The fridge was missing shelves in the door. The walls are full of holes and the couch can not be sat on at all. The Kitchen cupboards are old and need to be replaced. None of the bedrooms have proper ventilation and the unit is extremely stuff and smells like mold. I do advise that the website doesn't advertise this unit. The owners need to do something about this. Very unhappy that I paid for a place in should bad condition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Top Destinations
San Lameer Villa 2001
Thank you very much for the valued feedback. We sincerely appreciate the time you have taken to write the review. We have inspected the unit as per our communication and have requested that you please indicate to us which photo is not relevant. We apologize for the aircon pipe dripping in the mentioned area, and have requested the pipe to be adjusted. Do remember to report if something is not working, in order for us to send out a technician. We are still awaiting shelves for the fridge door. We are looking into the mold smell referred to, but could not find any problems, although the unit might have been a bit humid upon arrival. We look forward to addressing any issues and ensuring that our guests have a wonderful stay.

Jacobus Johannes P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Okt 2022

Die oord is fantasties en sal graag weer gaan, maar ek sal nie weer gebruik maak van die eenheid nie. Met ons aankoms was die vloere nie gevee of gemop nie, so teen die tyd wat die kinders in die bed geklim het (na bad) was hul voete klaar weer swart. Ons het toe die eenheid self skoon gemaak. Met klein kinders moet mens gereëld klere was en droog, maar die tuimeldroër was stukkend. Met ons aankoms was die masjien nie gekoppel nie, wat mens laat dink iemand het geweet dat hy buite werking is. 'n Tegnikus het dit tydelik gekry om te werk, maar dit dit het bykans dadelik weer gebreek. Die tuimeldroër is wel 'n dag later vervang. Die DSTV se afstandbeheer het duidelik al te veel myle op en was met kleeflint aan mekaar gehou. Selfs 'n nuwe stel batterye kon nie die stukkende ding kry om te werk nie. Die bad is ingerig met 'n verstelbare stortkop wat aan die muur vas is, maar die klamp was gebreek. Die gevolg is dat die stort net op een plek spuit, reg bo die kraan. Dit maak vir 'n ongemaklike stortproses siende dat mens bo-oor die kraan moet staan om nat te word. Selfs nadat dit gerapporteer was is daar niks aan gedoen nie. Daar is iewers 'n waterlek in die badkamer. Die oorsprong is of op die kraan wat die toilet voer of die pyp na die wasbak kraan, want die badkamer se vloer was alewig nat. Selfs nadat dit gerapporteer was is daar niks aan gedoen nie. Die sitkamer se een venster is toe geverf, so dit kan nie oopmaak nie. Selfs nadat dit gerapporteer was is daar niks aan gedoen nie. Die een kasdeur in die kombuis is gebreek. Die onderste skarnier is uit getrek en die oorblywende skarnier is op sy einde. Vele van die kasdeure se films (laminate) begin omdop en loskom en kan vergelyk word met wat mens sou verwag van a 1-ster eenheid. Let asb. dat die geut op die stoep deer ape beskadig is gedurende ons tyd daar. Die gevolg is dat daar aanhoudende water op die stop drip van die eenheid bo die een. Dit is gerapporteer maar met die toestand van die eenheid is ek nie vol vertroue dat dit aandag gaan kry voor die volgende gaste inklok nie. Ons is uiters teleurgesteld in die kondisie van die eenheid, die pap is beslis nie die sous werd nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 430

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 550
R1 550 R1 240
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 550
R1 550 R1 240
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer-landgoed, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvdArm80L6Cx5DUx8YTFh85pkp5KqqxaawtLtVA7V0zVemPv07v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 240 per nag (plek vir 4) 19 5 1 4 San Lameer Estate Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -30.94414914332 30.297212381801

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang