Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2001

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 16 Jan 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer-landgoed, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 550 R1 240 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

San Lameer Villa 2001 is 'n selfsorg-villa op die San Lameer Gholflandgoed.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel en die leefarea het 'n TV met stroomdienste en gratis onbeperkte WiFi.

Die leefarea lei na 'n beskutte patio met 'n ingeboude braai en die patio grens aan die groot grasperk aan die voorkant van die eenheid.

Die landgoed lei na die Marina Beach Blouvlagstrand en bied ook 'n 18 putjie-gholfbaan en 'n 9 putjie-mashiebaan. Gaste het ook toegang tot 3 muurbal- en tennisbane, 2 swembaddens en die restaurant en spa by die hotel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 430

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • San Lameer-landgoed, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 2001 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
R1 550 R1 240
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 550
R1 550 R1 240
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer-landgoed, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvdArm80L6Cx5DUx8YTFh85pkp5KqqxaawtLtVA7V0zVemPv07v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 240 per nag (plek vir 4) 19 5 1 4 San Lameer Estate Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -30.94414914332 30.297212381801

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang