San Lameer Villa 2002
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villa 2002, San Lameer Country Club, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Villa 2002 is 'n lieflike selfsorg-eenheid op die grondvloer wat in die bekende San Lameer Gholflandgoed aan die Suidkus van KwaZulu Natal geleë is. Dié selfsorg-eenheid is sentraal geleë, stapafstand vanaf die ontspanningsareas soos die swembad, hotel, spa, tennisbane en strand. Gerieflikheidshalwe is daar 'n Spar om die hoek van die Villa waar die nodige inkopies gedoen kan word.
Villa 2002 is 'n moderne 2 slaapkamer, 1 badkamer eenheid met 'n wonderlike groot patio wat oor die pragtige tuin uitkyk. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die 2 kamers deel 'n ruim badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis en -leefarea maak Villa 2002 die perfekte vakansiehuis waar die hele gesin heerlik gaan kuier. Die leefarea het 'n platskerm-TV met DStv, asook lugversorging. Die leefarea sluit aan by die knus patio met gerieflike braaigeriewe en buitemeubels.
Die villa word daagliks skoongemaak, Sondae en openbare vakansiedae uitgesluit. Opsionele dienste is beskikbaar vir persoonlike uitgawes op Sondae en openbare vakansiedae.
San Lameer bied 'n 18 putjie-baan sowel as 'n Mashie-baan, 'n spa, restaurante, muurbal, tennis, bergfietsroete, 'n swembad asook vele meer ontspanningsaktiwiteite vir die kinders.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Paul Josephine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Villa 2002, San Lameer Country Club, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 2002 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villa 2002, San Lameer Country Club, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang