Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2004

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 99

Resensies 431

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir San Lameer Villa 2004
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Slindokuhle N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Slindokuhle N

My stay at San Lameer was fantastic.

Friendly staff, good services, everything was fantastic. I'll love to come back again. It's a peaceful place to relax and have a breathtaking moment.

Jackie P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie P

Wat 'n pragtige veilige en exclusive plek.

Die aankoms was baie professional. Estate baie goed versorg. Die strand was pragtig met privaat ingang. Die omgewing was soos 'n vars wind en baie goeie paaie. Baie om te doen en lekker eetplekke. Soos ek verstaan, beplan hulle solar om loadshedding te vermy.

Debbie M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M

Lovely weekend break.

Beautiful location and very safe.

Peter L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Peter L

Very disappointing for the amount that we paid.

The following was wrong with the unit: * Bed past its sell by date. * Sleeper couch broken and cushions so bad that I sat on camping chairs for the two weeks. * Curtain rail falling down. * Curtain hooks missing. * Shower door rollers broken and falls off rail when opening and closing. * No available plugs by bed, all used for internal items in the complex. * Main pool balustrade broken. * Main pool green. * Main pool insufficient chairs and umbrellas. * Restaurant food below par for the prices charged. * Restaurant service - Still waiting for it. General. * During our stay, heard lots of people complaining about the same.

Chante J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chante J

Peaceful and comfortable.

Great location. Lots of activities and amenities to enjoy.

Raymond S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond S

The villa was clean and petite. Just some spiderwebs by the bed, other than that all great.

Besides the stay, the breakfast at the terrace isn't that good.

Rista C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rista C

Heerlik gebly, lekker naby die swembad en winkel.

Eenheid is netjies en goed toegerus, sal beslis weer hier bly.

Niki D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niki D

Het dit baie geniet, sal definitief weer teruggaan.

Eenheid baie oulik, kort net wasgoedrakkie om swemklere op te hang en miskien gasplaat vir loadshedding.

Shaun N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun N

Rustig en die kleintjie het dit geniet.

Dit was lekker rustig, skoon en mense was baie vriendelik, baie plekke naby om te gaan sien.

Ryan S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan S

Fantastic.

Kitchen utensils and crockery needs to be addressed.

San Lameer Villa 2004 se terugvoer

Thank you for your honest feedback. We will have a look at the utensils and crockery.
Regards, TD Team.

San Lameer Villa 2004
Lynette B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette B

Baie lekker.

Die ketel het net nie lekker gewerk nie.

Derick E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick E

Uitsonderlike mooi omgewing.

Akkommodasie is klein maar goed toegerus. Beperkte uitsig.

Tsidiso K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tsidiso K

Peace of mind.

Peaceful and the surroundings are just perfect.

Shaun V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun V

Fantasties!

Baie, baie netjiese en moderne eenheid met alles wat jy benodig!

Hein O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein O

Lekker en rustig!

Was lekker, stil en gerieflik! Het dit baie geniet!

Lilian G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian G

Villa was baie gerieflik en skoon.

Maretha was ook baie behulpsaam en vriendelik. Die ligging is perfek met baie om te doen.

San Lameer Villa 2004 se terugvoer

Baie dankie Lilian,

Die beloning van bedagsame gaste beteken baie. Baie dankie vir jou tyd en moeite om dit vir almal aangename ervaring te gemaak het.

Maretha

San Lameer Villa 2004
Chane T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chane T

Wonderful place!

Had such a lovely time! This is the ideal place for a couples getaway, as one does not need more than this! Thank you for a great time. We will definitely be back.

Janus D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janus D

Skoon, netjiese geriewe op ‘n pragtige gholfbaan.

Het baie lekker gebly. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

San Lameer Villa 2004 se terugvoer

Baie dankie vir julle opinie na julle verblyf in Villa 2004.
Dit was heerlik om 2 sulke gawe jongmense met positiewe energie te kon akkommodeer.
Die publiek, en ons, waardeer die moeite wat julle doen om tyd te neem om die werklike ondervinding te deel.
Dit help gaste om te besluit watter eenheid hulle pas as hulle 'n bespreking maak.
Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms.

San Lameer Villa 2004
Alvina H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alvina H

Baie gerieflik.

Die eenheid is baie gerieflik en die braai 'n pluspunt. Sal dit vir seker aanraai, ons vroutjie het elke oggend 'n draai by my kom maak. Plekkie mooi skoon. Moet net nie die deur oophou vir 'n sekonde nie ─ daai apies is baie vinnig en rats.

Lou-lita C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lou-lita C

Heerlik ontspan.

Vriendelike, oulik plek om te ontspan.

San Lameer Villa 2004 se terugvoer

Baie dankie vir julle moeite om na julle Verblyf julle opinie te pos. Dit is baie bedagsaam omdat dit ander gaste help om 'n keuse te maak wanneer hulle bespreek.
Om dankie te se, gee ons graag met u volgende bespreking vir u 1 gratis nag Akkommodasie.

San Lameer Villa 2004
Letitia D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letitia D

Die ligging in die landgoed was perfek!

Die Villa is baie gerieflik, goed toegerus en baie netjies skoon gewees. Genoeg beweeg spasie gewees en die feit dat dit op die grondvloer geleë is, maak dit nog meer perfek en mens kan selfs 'n lekker vleisie braai!

San Lameer Villa 2004 se terugvoer

Baie dankie dat julle tyd neem on kommentaar te pos op julle verblyf in die villa. Dit beteken soveel vir ander gaste om te weet wat hulle kan verwag. Om julle te bedank, herinner my asb om tydens julle volgende bespreking, buite seisien, 1 gratis nag, akkommodasie-midweek in te reken.

San Lameer Villa 2004
Johan B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B

Aangenaam.

San Lameer is 'n paradys. Ons het egter meer van die eenheid verwag. Dit is goed geleë, maar effens beknop wat ons laat voel het dat ons nie 'n redelike prys betaal het nie. Dit is egter wel goed toegerus. Ons het die stoep geniet. Ons was verheug oor die Kyknet kanaal op die TV, maar ongelukkig was daar nie ander kanale wat vir ons die moeite werd was nie. Oor die algemeen het ons die vakansie baie geniet.

Ri V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ri V

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly by Villa 2004 en kan nie wag om weer daar te gaan bly nie. Maretha het uit haar pad gegaan om seker te maak ons het alles wat ons nodig het - baie dankie Maretha!

San Lameer Villa 2004 se terugvoer

Baie dankie Ri, dit was heerlik om julle te ontmoet. Baie jammer dat Sanlameer nie vir die oord water kon verskaf vir byna 'n week nie. Wees verseker dat die eienaars die probleem met die Stadsraad sal opneem. Met julle volgende bespreking gaan ons 2 komplimentêre nagte akkommodasie vir julle gee om te probeer vergoed vir die ongerief.

San Lameer Villa 2004
Arne N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arne N

San Lameer voel soos 'n paradys

Die woonstel was baie netjies en mooi. Maretha was baie vriendelik en hulpvaardig.

San Lameer Villa 2004 se terugvoer

Arne baie dankie vir jou 'review', ons beloon graag ons gaste met 1 midweek nag, buite seisoen met 'n vlg bespreking on u te bedank. Kontak ons gerus om te reel.

San Lameer Villa 2004
Vanaf R1 150
R1 150 R978
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R1 150 R978
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Gholflandgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6277c6677efd211f51deaff31a3e0471b5de84b3609be816a84469f156fa1b71c32b66e01d97cba89eec1c103e938e89dc5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R978 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 San Lameer Gholf Estate Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.944037624235 30.297152101994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang