Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2110

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Henry K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Dit was 'n belewenis. Uitstekend! Dit is 'n fantastiese bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ontspannend en gesellige verblyf. Fantastiese plek, ons het baie lekker gebly en ontspan. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette K
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2023

Ape het ons vermaak. Net gesukkel met 2 dae sonder water. Parkering is ongelooflik moeilik, veral om in daai hoek in te kom met 'n dubbelkajuit en die voertuig langsaan is ook groot. Kan duidelik sien daar het voertuie al gekrap teen muur. Venster in badkamer is gemerk om nie oop te maak nie, maar daar is geen ander ventilasie nie, so daar is ongelukkig nie 'n ander keuse as om venster oop te maak nie. Skoonmaker was ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hester L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2023

Pragtig, oop, mooi skoon! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Retha J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2022

Privaat, skoon en gerieflik! Heerlike wegbreek saam met ons kinders! Veilig en ontspannend! Die villa is mooi skoon en die skoonmaakdienste elke dag is 'n groot bederf! Meer beligting in die kombuis en kamers sal 'n bonus wees. Sal vir seker weer Villa 2110 besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Izak S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2022

Baie netjies en skoon. Het die eenheid baie geniet, dis was baie skoon en redelik onlangs oor gedoen, lugversorger in hoofslaapkamer kort aandag, hy raas baie, die TV kan ook dalk vervang word. Die enkelbeddens in die tweede slaapkamer kan ook vervang word, maar verder as dit is dit 'n baie gerieflike eenheid, baie skoon en netjies, goeie diens, redelik naby aan die strand. Jy moet net jou storie ken om by die eenheid se parkering te parkeer. Maar ek sal definitief die eenheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2022

Villa 2110, San Lameer is swak afgewerk. Die foto mislydend. Villa is nie te lank terug opgeknap nie maar vertoon swak. Kaste hang. Kast trek los. Villa is swak toegerus en ook met die goedkoopste. Panne is swart gebrand en kan nie gebruik word nie. Was baie terleurgesteld.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Top Destinations
San Lameer Villa 2110
Baie dankie Willem vir jou terugvoering, ons waardeer dit opreg. Ons stel tans ondersoek in na die klagte en gaan jou op hoogte hou. Nogmaals dankie vir jou eerlike terugvoering, dit word hoog aangeslaan om die villa se standaard te verbeter.

Albert S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Pragtig, netjies, skoon en veilig. Ons het baie lekker gekuier in Villa 2110. Die stoep bied 'n lekker kuier-area met 'n mooi uitsig en 'n lekker braaifasiliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Netjies en skoon, goed toegerus en 'n lieflike stoep. Ons het baie lekker gebly, die beddegoed en handdoeke is netjies en word gereeld geruil, die kombuis is goed toegerus en die stoep lieflik. Skoonmaakdienste is ook baie goed. Die rusbank in die TV-kamer is bietjie deurgesit, so dis nie die gemaklikste nie, die braaier se rooster kan net op een hoogte bly, as mens hom laer afskuif, tilt die rooster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Nov 2021

Te duur. Eenheid lyk nie soos foto's wys, banke het bed-oortreksels op, glad nie gemaklik. Ekstra betaal vir jou voertuig vir parkering daagliks! Absoluut belaglik. Tweede kamer het geen gordyne of blinders nie, moet na buite gaan om hout shutter toe te stoot om privaatheid in kamer te hê, dan is dit so donker, die lig moet heeltyd aan wees!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Top Destinations
San Lameer Villa 2110
Dankie Johan vir terugvoering. Die gordyn was meer van 'n probleem aangesien dit op die bed gehang het en 'n steurnis was. Daarom is besluit om dit eerder te verwyder. Ons neem kennis en sal dit voorentoe in gedagte hou.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 430

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 400
R2 400 R1 920
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 400
R2 400 R1 920
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower South Coast-weg, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyMjQ2YzhmLThiM2ItNDEwOS1iMGI1LTY5ZjVkNmI5YTM1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 920 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 Lower South Coast Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.942729092702 30.296548908615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang