San Lameer Villa 2110
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 99
Resensies 433
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Henry K - Jul 2024
Algehele gradering
Dit was 'n belewenis. Uitstekend!
Hannes S - Jun 2024
Algehele gradering
Ontspannend en gesellige verblyf.
Lizette K - Apr 2023
Algehele gradering
Ape het ons vermaak. Net gesukkel met 2 dae sonder water.
Hester L - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtig, oop, mooi skoon!
Retha J - Okt 2022
Algehele gradering
Privaat, skoon en gerieflik!
Izak S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Lees meerWillem S - Feb 2022
Algehele gradering
Villa 2110, San Lameer is swak afgewerk. Die foto mislydend.
San Lameer Villa 2110 se terugvoer
Baie dankie Willem vir jou terugvoering, ons waardeer dit opreg. Ons stel tans ondersoek in na die klagte en gaan jou op hoogte hou. Nogmaals dankie vir jou eerlike terugvoering, dit word hoog aangeslaan om die villa se standaard te verbeter.
Albert S - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtig, netjies, skoon en veilig.
Elizma V - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon, goed toegerus en 'n lieflike stoep.
Johan D - Nov 2021
Algehele gradering
Te duur.
San Lameer Villa 2110 se terugvoer
Dankie Johan vir terugvoering. Die gordyn was meer van 'n probleem aangesien dit op die bed gehang het en 'n steurnis was. Daarom is besluit om dit eerder te verwyder. Ons neem kennis en sal dit voorentoe in gedagte hou.
Lee-ann F - Feb 2020
Algehele gradering
Mini luxury chalet.
Luzanne R - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker!
Riaan B - Okt 2019
Algehele gradering
San Lameer is uitstekend vir 'n familievakansie en baie veilig.
Vevegan J - Nov 2018
Algehele gradering
Our stay at Sam Lameer was relaxing, peaceful and most comfortable. Our kids love it!
Gideon S - Mrt 2018
Algehele gradering
Villa 2110, San Lameer het ons verwagting oortref, netjies en skoon, die stoep en braai was 'n wenner.
Charmaine N - Des 2017
Algehele gradering
Our December family holiday was one of the best I ever had in years. A all in one holiday package in beautiful surroundings!
Lees meerElca M - Sep 2017
Algehele gradering
Puik! Jy kom niks kort nie en die ligging is privaat.
Lees meerSan Lameer Villa 2110 se terugvoer
Goeiedag Elca, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is vreeslik bly jul het dit geniet en sien uit daarna om jul weer terug te verwelkom. Julle was werklik waar wonderlike gaste wat enige tyd welkom is in die villa. Tot volgende keer.
Mandi B - Jan 2017
Algehele gradering
Neat, modern, clean and well situated.
Nelis Z - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was 'n welverdiende vakansie in 'n baie veilige en fantastiese bestemming.
Lees meerSan Lameer Villa 2110 se terugvoer
Baie dankie Nelis vir jou terugvoering en positiewe ervaring van die villa. Ons vra wel omverskoning vir die bouers wat oorkant die eenheid was, soos jy sal verstaan, is dit ongelukkig iets wat buite ons beheer is. Ons sien wel daarna uit om jul weer te huisves en op te maak vir die ongerief van die bouers oorkant die eenheid. Nogmaals dankie vir jul positiewe ingesteldheid om die beste te maak van 'n ongemaklike situasie. Tot volgende keer. :)
Bertus L - Jul 2016
Algehele gradering
Wonderlike, nuut opgeknapte eenheid en goeie geriewe by San Lameer.
Devina G - Aug 2016
Algehele gradering
Beautiful surrounding, little more lighting to the area would be good.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lower South Coast-weg, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang