Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2110

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 430

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir San Lameer Villa 2110
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Henry K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry K

Dit was 'n belewenis. Uitstekend!

Dit is 'n fantastiese bestemming.

Hannes S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Ontspannend en gesellige verblyf.

Fantastiese plek, ons het baie lekker gebly en ontspan. Sal vir seker aanbeveel.

Lizette K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette K

Ape het ons vermaak. Net gesukkel met 2 dae sonder water.

Parkering is ongelooflik moeilik, veral om in daai hoek in te kom met 'n dubbelkajuit en die voertuig langsaan is ook groot. Kan duidelik sien daar het voertuie al gekrap teen muur. Venster in badkamer is gemerk om nie oop te maak nie, maar daar is geen ander ventilasie nie, so daar is ongelukkig nie 'n ander keuse as om venster oop te maak nie. Skoonmaker was ongelooflik.

Hester L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester L

Pragtig, oop, mooi skoon!

Sien sterre.

Retha J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha J

Privaat, skoon en gerieflik!

Heerlike wegbreek saam met ons kinders! Veilig en ontspannend! Die villa is mooi skoon en die skoonmaakdienste elke dag is 'n groot bederf! Meer beligting in die kombuis en kamers sal 'n bonus wees. Sal vir seker weer Villa 2110 besoek!

Izak S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak S

Baie netjies en skoon.

Het die eenheid baie geniet, dis was baie skoon en redelik onlangs oor gedoen, lugversorger in hoofslaapkamer kort aandag, hy raas baie, die TV kan ook dalk vervang word. Die enkelbeddens in die tweede slaapkamer kan ook vervang word, maar verder as dit is dit 'n baie gerieflike eenheid, baie skoon en netjies, goeie diens, redelik naby aan die strand. Jy moet net jou storie ken om by die eenheid se parkering te parkeer. Maar ek sal definitief die eenheid aanbeveel.

Willem S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Willem S

Villa 2110, San Lameer is swak afgewerk. Die foto mislydend.

Villa is nie te lank terug opgeknap nie maar vertoon swak. Kaste hang. Kast trek los. Villa is swak toegerus en ook met die goedkoopste. Panne is swart gebrand en kan nie gebruik word nie. Was baie terleurgesteld.

San Lameer Villa 2110 se terugvoer

Baie dankie Willem vir jou terugvoering, ons waardeer dit opreg. Ons stel tans ondersoek in na die klagte en gaan jou op hoogte hou. Nogmaals dankie vir jou eerlike terugvoering, dit word hoog aangeslaan om die villa se standaard te verbeter.

San Lameer Villa 2110
Albert S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S

Pragtig, netjies, skoon en veilig.

Ons het baie lekker gekuier in Villa 2110. Die stoep bied 'n lekker kuier-area met 'n mooi uitsig en 'n lekker braaifasiliteit.

Elizma V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma V

Netjies en skoon, goed toegerus en 'n lieflike stoep.

Ons het baie lekker gebly, die beddegoed en handdoeke is netjies en word gereeld geruil, die kombuis is goed toegerus en die stoep lieflik. Skoonmaakdienste is ook baie goed. Die rusbank in die TV-kamer is bietjie deurgesit, so dis nie die gemaklikste nie, die braaier se rooster kan net op een hoogte bly, as mens hom laer afskuif, tilt die rooster.

Johan D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D

Te duur.

Eenheid lyk nie soos foto's wys, banke het bed-oortreksels op, glad nie gemaklik. Ekstra betaal vir jou voertuig vir parkering daagliks! Absoluut belaglik. Tweede kamer het geen gordyne of blinders nie, moet na buite gaan om hout shutter toe te stoot om privaatheid in kamer te hê, dan is dit so donker, die lig moet heeltyd aan wees!

San Lameer Villa 2110 se terugvoer

Dankie Johan vir terugvoering. Die gordyn was meer van 'n probleem aangesien dit op die bed gehang het en 'n steurnis was. Daarom is besluit om dit eerder te verwyder. Ons neem kennis en sal dit voorentoe in gedagte hou.

San Lameer Villa 2110
Lee-ann F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann F

Mini luxury chalet.

A lovely little chalet, has everything you need for a family holiday. Great outside braai area, it's also on the ground floor. We will be back to this chalet in the future.

Luzanne R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luzanne R

Baie lekker!

Netjies, gasvry en baie sentraal.

Riaan B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan B

San Lameer is uitstekend vir 'n familievakansie en baie veilig.

Baie lekker gebly in die eenheid. Skoon, netjies en ligging ideaal in die oord. Parkering is nie geskik vir 'n bakkie of SUV nie en geen besoekers parkering is naby as alternatief nie.

Vevegan J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vevegan J

Our stay at Sam Lameer was relaxing, peaceful and most comfortable. Our kids love it!

We had a relaxing and comfortable stay in Villa 2110 at San Lameer. We would definitely choose that Villa again. Very inviting and relaxing.

Gideon S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon S

Villa 2110, San Lameer het ons verwagting oortref, netjies en skoon, die stoep en braai was 'n wenner.

Villa 2110, San Lameer het ons verwagting oortref, die verblyf was uitsonderlik, baie skoon en netjies. Die skoonmaakster was puik en ons kan oor niks kla nie. Die enigste problem was die parkering vir die spesifieke villa, baie moeilik om in en uit te ry, veral as ‘n groot voertuig langsaan parkeer, het my voertuig teen 'n pilaar gekrap.

Charmaine N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine N

Our December family holiday was one of the best I ever had in years. A all in one holiday package in beautiful surroundings!

San Lameer has been our family holiday destination since I was a teenager for years! I am now 46 and still I experience the same thrill and exuberance I did as a young girl! San Lameer is a all-in-one, exclusive and beautiful resort, that caters for everyone's needs in the family! The resort is always in immaculate condition, with safe and beautiful surroundings, warm and friendly staff and well-maintained facilities! We need more seating at the two pool deck areas at the main hotel perhaps, to cater for those windy but hot sunny days when the beach is not pleasant at all. The chalet was well maintained and in clean and safe condition and the friendly and trustworthy maintenance staff, is such a great peace-of-mind! Thank you for the holiday programme and the Christmas market, your friendly hospitality staff, the warm reception at arrival and your nice Superette and Take-Aways shop next to the beach! We love San Lameer and cannot wait for our December/January stay this year!

Elca M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elca M

Puik! Jy kom niks kort nie en die ligging is privaat.

Ons tydjie by Villa 2110 was fantasties. Dis 'n netjiese, skoon eenheid. Die badkamer en kombuis is modern. Ek kan werklik hierdie eenheid aanbeveel vir paartjies en families met met kinders. Die ligging is privaat, met uitsig oor groot grasperk met stroompie en die diere van die landgoed kom maak in die oggende daar 'n draai. Jy kom niks kort nie. Die kombuis is basies ten volle toegerus en die meubels is in goeie toestand. Dit sal my nie verbaas as hierdie 'n populêre eenheid is om te huur nie, want ons sal vir seker weer teruggaan!

San Lameer Villa 2110 se terugvoer

Goeiedag Elca, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is vreeslik bly jul het dit geniet en sien uit daarna om jul weer terug te verwelkom. Julle was werklik waar wonderlike gaste wat enige tyd welkom is in die villa. Tot volgende keer.

San Lameer Villa 2110
Mandi B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi B

Neat, modern, clean and well situated.

We were very impressed with our accommodation. All the rooms had aircons, everything was modern and very neat. We would definitely stay at Villa 2110 again. We highly recommend it.

Nelis Z - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelis Z

Dit was 'n welverdiende vakansie in 'n baie veilige en fantastiese bestemming.

Ons was baie gelukkig oor die algemeen en die behuising was netjies, veilig, skoon en gerieflik. Ongelukkig is die eenheid reg langs ons opgradeer en bouers was heeltyd baie steurend en ons het min of geen privaatheid gehad nie. Mans het heeldag rond beweeg, reg voor ons eenheid geëet, gesels en selfs gewas en ontklee in ons parkeerarea. Hulle het ook die kragbronne van ons eenheid gebruik vir hulle masjienerie. My vrou en kinders was daarom heeltyd ongemaklik. Nietemin het ons die beste daarvan gemaak en dit geniet.

San Lameer Villa 2110 se terugvoer

Baie dankie Nelis vir jou terugvoering en positiewe ervaring van die villa. Ons vra wel omverskoning vir die bouers wat oorkant die eenheid was, soos jy sal verstaan, is dit ongelukkig iets wat buite ons beheer is. Ons sien wel daarna uit om jul weer te huisves en op te maak vir die ongerief van die bouers oorkant die eenheid. Nogmaals dankie vir jul positiewe ingesteldheid om die beste te maak van 'n ongemaklike situasie. Tot volgende keer. :)

San Lameer Villa 2110
Bertus L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus L

Wonderlike, nuut opgeknapte eenheid en goeie geriewe by San Lameer.

Daar is baie om te doen en min tyd vir stil sit.

Devina G - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devina G

Beautiful surrounding, little more lighting to the area would be good.

I had a great stay. Love the area around the hotel, restaurant and bar. Security is excellent.

Vanaf R2 400
R2 400 R1 920
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 400
R2 400 R1 920
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower South Coast-weg, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyMjQ2YzhmLThiM2ItNDEwOS1iMGI1LTY5ZjVkNmI5YTM1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 920 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 Lower South Coast Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.942729092702 30.296548908615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang