San Lameer Villa 2202
Kry 30% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 16 Sep 2024 tot 11 Okt 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61, Villa 2202, San Lameer, 4240, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 700R1 890 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
San Lameer Villa 2202 is 'n dubbelverdieping-villa op die San Lameer-landgoed wat 'n gholflandgoed in Southbroom is. Die villa het 3 slaapkamers met gedeeltelike see-uitsigte vanuit die boonste verdieping en is geskik vir 6 gaste.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 koningingrootte-beddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Hierdie kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort.
Die leefarea en kombuis is op die onderste verdieping. Die leefarea het lugversorging en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het gemaklike rusbanke met 'n TV. Die villa lei na 'n privaat stoep met buitemeubels en ingeboude braai. Parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar.
Die landgoed het 'n hotel met 'n spa, restaurant, 'n Mashie-gholfbaan, 'n 18 putjie-gholfbaan, 2 swembaddens, 'n meer met trapbootjies, voëlkykroetes, 'n bergfietsroete en direkte toegang tot die strand wat lewensredders het.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R61, Villa 2202, San Lameer, 4240, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 2202 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sanlameer Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61, Villa 2202, San Lameer, 4240, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang