Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2205

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Tanya G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Die villa is goed toegerus. Ons kom vir seker weer. Pragtige see-uitsig. Die villa het als wat jy nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Gerieflik en skoon met goeie ligging. Daaglikse skoonmaakdiens. Goed geleë binne San Lameer. Veilige vakansiebestemming. Eenheid is baie goed toegerus. Goeie see-uitsig. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Beste plek vir kinders! Jy ry nêrens! Mooi see-uitsig! Groot en klein kry lekker, soveel om te doen. Gaan definitief weer terug. Kinders kry lekker! Soveel om te doen! Week is te kort! Jy ry nêrens en baie veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tertius
San Lameer Villa 2205
Ons is baie bly dat julle die villa en landsgoed geniet het. Ons hoop om julle spoedig weer terug te verwelkom.

Glenda W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Great with excellent facilities on the estate. We hadn't realized before arriving that the 4th bedroom was a separate granny flat. Might be worth highlighting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Mees ontspannende kuier in 'n lang tyd. Ons was aangenaam verras met die ligging, netheid en voorkoms van San Lameer Villa 2205. Definitief een van die beter eenhede wat beskikbaar is. Ons sal beslis weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tertius
San Lameer Villa 2205
Thank you for your feedback Christiaan. We hope to host your family again soon.

Werner K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Great unit with view and well stocked with whatever may be required, compared to other units. Definitely one of the best units at San Lameer. Great service from host as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tertius
San Lameer Villa 2205
Thank you Werner for the review. We hope to host your family again at San Lameer.

Chrismar V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Absoluut uitstekende verblyf. Als wat mens benodig by die see en meer. Al kon ons as gevolg van Covid nie die strande betree nie, het ons steeds `n heerlike vakansie gehad binne San Lameer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2020

Great stay, great view. Enjoyed a much-needed quick break with an awesome view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

Wil daar bly vir altyd. Lekker see-uitsig, goed toegerus, veilig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rista C
Kort verblyf
5.0
Jan 2018

Baie lekker hier gebly. Enigste probleem was dat dit blyk of die hele omgewing water probleme ondervind en dit nie baie lekker was om vir amper 2 dae sonder water vakansie te hou nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tertius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 2205, San Lameer-straat, San Lameer Landgoed, 0054, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65052d9e7ebd98809f874138664f6f6adf7011ec04cb71c19da49eb837e9a82a1b09eec36153deef1135897e19754837a8c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 Villa 2205 San Lameer Street 0054 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.943260835738 30.295733577098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang