San Lameer Villa 2205
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tertius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Tanya G - Apr 2023
Algehele gradering
Die villa is goed toegerus. Ons kom vir seker weer.
Carel G - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik en skoon met goeie ligging.
Jacobus F - Okt 2022
Algehele gradering
Beste plek vir kinders! Jy ry nêrens! Mooi see-uitsig! Groot en klein kry lekker, soveel om te doen. Gaan definitief weer terug.
San Lameer Villa 2205 se terugvoer
Ons is baie bly dat julle die villa en landsgoed geniet het. Ons hoop om julle spoedig weer terug te verwelkom.
Glenda W - Aug 2022
Algehele gradering
Great with excellent facilities on the estate.
Christiaan B - Jan 2022
Algehele gradering
Mees ontspannende kuier in 'n lang tyd.
San Lameer Villa 2205 se terugvoer
Thank you for your feedback Christiaan. We hope to host your family again soon.
Werner K - Aug 2021
Algehele gradering
Great unit with view and well stocked with whatever may be required, compared to other units.
San Lameer Villa 2205 se terugvoer
Thank you Werner for the review. We hope to host your family again at San Lameer.
Chrismar V - Jan 2021
Algehele gradering
Absoluut uitstekende verblyf. Als wat mens benodig by die see en meer.
Johan W - Jul 2020
Algehele gradering
Great stay, great view.
Martin V - Mrt 2019
Algehele gradering
Wil daar bly vir altyd.
Rista C - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker hier gebly.
Allen R - Des 2017
Algehele gradering
Beste 5 ster vir alles.
Hestie M - Okt 2017
Algehele gradering
Huis weg van die huis, by die see!
Thinus D - Mei 2016
Algehele gradering
Sorgelose gemak naby die see.
Nikki V - Okt 2015
Algehele gradering
Heerlike week wegbreek.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villa 2205, San Lameer-straat, San Lameer Landgoed, 0054, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang