Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2205

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tertius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir San Lameer Villa 2205
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Tanya G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya G

Die villa is goed toegerus. Ons kom vir seker weer.

Pragtige see-uitsig. Die villa het als wat jy nodig het en meer.

Carel G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel G

Gerieflik en skoon met goeie ligging.

Daaglikse skoonmaakdiens. Goed geleë binne San Lameer. Veilige vakansiebestemming. Eenheid is baie goed toegerus. Goeie see-uitsig. Sal definitief weer daar bly.

Jacobus F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus F

Beste plek vir kinders! Jy ry nêrens! Mooi see-uitsig! Groot en klein kry lekker, soveel om te doen. Gaan definitief weer terug.

Kinders kry lekker! Soveel om te doen! Week is te kort! Jy ry nêrens en baie veilig!

San Lameer Villa 2205 se terugvoer

Ons is baie bly dat julle die villa en landsgoed geniet het. Ons hoop om julle spoedig weer terug te verwelkom.

San Lameer Villa 2205
Glenda W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda W

Great with excellent facilities on the estate.

We hadn't realized before arriving that the 4th bedroom was a separate granny flat. Might be worth highlighting.

Christiaan B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B

Mees ontspannende kuier in 'n lang tyd.

Ons was aangenaam verras met die ligging, netheid en voorkoms van San Lameer Villa 2205. Definitief een van die beter eenhede wat beskikbaar is. Ons sal beslis weer daar wil bly.

San Lameer Villa 2205 se terugvoer

Thank you for your feedback Christiaan. We hope to host your family again soon.

San Lameer Villa 2205
Werner K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K

Great unit with view and well stocked with whatever may be required, compared to other units.

Definitely one of the best units at San Lameer. Great service from host as well.

San Lameer Villa 2205 se terugvoer

Thank you Werner for the review. We hope to host your family again at San Lameer.

San Lameer Villa 2205
Chrismar V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrismar V

Absoluut uitstekende verblyf. Als wat mens benodig by die see en meer.

Al kon ons as gevolg van Covid nie die strande betree nie, het ons steeds `n heerlike vakansie gehad binne San Lameer.

Johan W - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Great stay, great view.

Enjoyed a much-needed quick break with an awesome view.

Martin V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Wil daar bly vir altyd.

Lekker see-uitsig, goed toegerus, veilig en skoon.

Rista C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rista C

Baie lekker hier gebly.

Enigste probleem was dat dit blyk of die hele omgewing water probleme ondervind en dit nie baie lekker was om vir amper 2 dae sonder water vakansie te hou nie.

Allen R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen R

Beste 5 ster vir alles.

Was regtig bobaas, so baie om te doen. Almal en alles op sy plek. Net great gewees.

Hestie M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestie M

Huis weg van die huis, by die see!

San Lameer 2205 is 'n pragtige plek wat stylvol en gemaklik is, en alles bied wat mens moontlik mag nodig hê. Goed geleë en 'n lekker uitsig van die see. Ons het baie lekker gebly en baie veilig gevoel. Die eenheid was elke dag gediens en Purity het die eenheid baie mooi skoongemaak. Ons sal definitief weer na San Lameer 2205 terugkeer. Ons en die kinders het dit baie geniet.

Thinus D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus D

Sorgelose gemak naby die see.

Sorgelose, gemaklike verblyf naby die see, met rus en stilte. Alles wat ons nodig gehad het. Ons het die stappaadjies geniet asook die bokkies wat oral onder 'n bossie sigbaar is. Die skottelgoedwasser en wasmasjien maak dit gemaklik vir 'n groot familie.

Nikki V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nikki V

Heerlike week wegbreek.

Pragtige villa met see uitsig en baie gerieflik toegerus. Sal definitief weer daar bly.

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 2205, San Lameer-straat, San Lameer Landgoed, 0054, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65052d9e7ebd98809f874138664f6f6adf7011ec04cb71c19da49eb837e9a82a1b09eec36153deef1135897e19754837a8c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 Villa 2205 San Lameer Street 0054 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.943260835738 30.295733577098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang