San Lameer Villa 2409
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 2409, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 375 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
San Lameer Villa 2409 is op die San Lameer Landgoed aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is 'n subtropiese paradys met wildlewe, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Die 200 hektaar-natuurreservaat spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande.
Dié multi-verdiepingvilla is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers met lugversorging, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Van die kamers lei na die stoep. Een van die badkamers het slegs 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad en handstort. Toiletpapier en seep word met aankoms voorsien, maar gaste moet asb. ook hul eie saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die omgewing en 'n gas- en steenkoolbraai.
Villa het 'n watertenk en 'n gasbraai. Daar is ook 'n omsetter wat alle geriewe behalwe die geiser en die oond tydens beurtkrag ondersteun.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 82
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 2409, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 2409, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal