Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2414

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Hennie B
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Jan 2022

Die foto's doen geen reg aan die toestand van die eenheid nie. Ons het drie dae voor ons bestemde vertrektyd uitgetrek en huis toe gegaan aangesien ons nie langer kans gesien het om daar te bly nie! Die eenheid is regtig in 'n verwaarloosde toestand. Die sitkamerbanke is vuil, die woonstel het 'n totale verf nodig. Die stortkop in die hoofslaapkamer is so oud dat dit afgebreek het toe ons dit regop probeer draai het. Daar is 'n muf bedompige reuk in die hele eenheid veral in die agterste hoofslaapkamer. Beide stortdeure lek water as jy stort en mag die rede wees vir die bedompige reuk. Die lugversorgingtoestelle was wel effektief wat help as jy dit aanhou om die bedompige reuk te verwyder. Dit is duidelik dat die bestuurder op die perseel nie die nodige inligting deurgee aan hoofkantoor oor die toestand van die eenheid nie. Ons gaan al vir 20 jaar Sanlameer toe en dit was regtig nie 'n aangename ondervinding nie agv van die eenheid 2414.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Thinus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

San Lameer is 'n iddiliese plek vir vakansie met genoeg buitemuurse aktiwiteite om enige persoon tevrede te stel. San Lameer bied uitstekende sekuriteit, veilige strand en ongelooflike baie buitemuurse aktiwiteite - gholf, tennis, muurbal, rolbal, roei, voëllewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wian D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2020

Safe, clean accommodation. Villa 2414 was clean and neat. Very safe estate. Monkeys can be a problem - lock your windows!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolette J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Okt 2020

Rustig, sentraal. Rustige kuier saam gesin, loop afstand vanaf see en restaurant, skoon, netjiese verblyf.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmien C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2019

We will return to San Lameer. Shower shield in main bathroom leaked a lot. Aircon needs maintenance. Noisy and does not work well. One wardrobe was full of stuff. Not usable for guests. Kitchen needs a deep clean. Drawers etc. Very well-equipped. Size: ideal for 4 people only. Food and service at clubhouse disappointing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2019

Lovely location. Neat facilities. Southbroom is a beautiful location. the villa is located in the San Lameer Resort within relative walking distance from the beach. Safe, secure and restful environment for families to enjoy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 430

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 450
R2 450 R1 960
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 450
R2 450 R1 960
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Gholflandgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA096bc9b9c3b09d4deb7256d27c45f03944fc0c3078088af2e2c454686b3decbd3ceb592f9862819cca39a78ac3941949eaf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 450 nouVanaf R1 960 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 San Lameer Golf Estate Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.942568058858 30.29808849659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang