Two Bedroom Superior 2417
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2417, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
San Lameer Villa 10307 is in die San Lameer Villa-landgoed en is aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die subtropiese paradys spog met wild, fauna, flora, 'n verskeidenheid voëls, en bied iets vir die hele gesin. Die 200 hektaar-bewarea beskik oor 'n 18 putjie-kampioenskap gholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 fantastiese Blouvlagstrande.
Dié huis is toegerus met 'n lugversorging en het slaapplek vir 4. Die huis beskik2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort, en 'n aparte toilet en wasbak. Daar is ook 'n aparte badkamer met 'n bad. Let asb. dat daar 'n paar trappe in die leefarea is wat van die kombuis na die sitkamer lei, sowel as voor die villa.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook 'n Nespresso-koffiemasjien. Daar is ook 'n etenstafel. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die eetarea het stiplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike sitstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi. 'n Omsetter hou die TV, DStv en ligte tydens beurtkrag aan die gang.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep wat 'n buitelug-etenstafel en braaigeriewe het.
Let asb. daarop dat daar 'n paar trappe in die leefarea is wat van die kombuis na die sitkamer lei sowel as na die villa.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Witborde
- Internet
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 76
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2417, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Two Bedroom Superior 2417 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sanlameer Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2417, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang