Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2506

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Waldt H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2023

Vyfster, kort net water. San Lameer is vyfster. UGU munisipaliteit wat veroorsaak dat mens sonder water vakansie hou vir 4 dae is problematies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Top Destinations
San Lameer Villa 2506
Thank you Waldt for your positive feedback, we look forward to hosting you in the future.

Heinrich B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Baie lekker plek om te bly, sal graag weer daarheen gaan. Baie netjies en veilig met mooi see-uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ben E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2022

Terrein uitstekend. See uitsig. Geen WiFi, het gerapporteer, geen terugvoering. Villa 2506 is baie goed toegerus, maar zero WiFi vir ons. Aangemeld by Villa bestuurder, geen terugvoering. Skildery see-uitsig en baie velvet apies wat hul self nooi vir ete. Baie lekker aktiwiteite in San Lameer en omgewing, mooi landskap en definitief 'n besoek werd. Breekskade binne 3dae terug in ons rekening. Lekker by die see!

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lu-ann O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2021

Rustigheid Eenheid is gerieflik met alles wat benodig word. Rustigheid in oorvloed!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2021

Baie lekker gekuier. See-uitsig is lekker bonus. Alles wat daar moet wees is daar en meer. Die blyplek is baie sentraal geleë, naby aan al die verskillende aktiwiteite. Die eenheid is baie skoon en netjies en voldoende toegerus. Sal graag wil sien dat die geut reg bo die skuifdeur na die patio skoongemaak word. Dit het heelwat gereën en daar was 'n plas binne die eenheid by die hout skuifdeur. Die water stroom oor die geut en nie in die afleidingspyp nie. Die hout skuifdeur het aandag nodig want dit is ietwat skeef in die kosyn. Verder was alles baie lekker, bo verwagting. Sal definitief weer terug wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

J J V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Wonderful stay in a lovely apartment. We had a lovely and peaceful stay in Villa 2506. Werner from Top Destinations did a great job in arranging the Guest Arrival Form, security access and collection of keys. We will be visiting soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans En Zelda W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2019

Aangename, voldoende verblyf. Buite asblikke op elke verdieping is oneffektief teen die blou-aap probleem en vloere word dan nie ordentlik skoongemaak nie - motorhuise en omgewing kan ook meer gevee word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2019

Baie lekker gebly, geriewe voldoende. Sal meer stortmatjies wou hê en braaier is geroes.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Estelle B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Amazing! Wonderful unit in a beautiful setting. We will be back again and again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Our stay was absolutely amazing, we loved it at San Lameer and Villa 2506 was the perfect little unit for us. San Lameer is truly an amazing getaway, the estate has everything you need and we loved that we could just walk to the beach. We will definitely return and visit San Lameer and Villa 2506 is perfect for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 430

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 2506, San Lameer-landgoed, Laer Suid-kuspad, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1YTk1NjYwLWI4ZjYtNDZjNy1hZTdlLWE0ZGQ3MTUzOTU3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Villa 2506 San Lameer Estate, Lower South Coast Road 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.942033911233 30.297170877457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang