San Lameer Villa 2506
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 99
Resensies 433
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Waldt H - Apr 2023
Algehele gradering
Vyfster, kort net water.
San Lameer Villa 2506 se terugvoer
Thank you Waldt for your positive feedback, we look forward to hosting you in the future.
Heinrich B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek om te bly, sal graag weer daarheen gaan.
Ben E - Mei 2022
Algehele gradering
Terrein uitstekend. See uitsig. Geen WiFi, het gerapporteer, geen terugvoering.
Lu-ann O - Nov 2021
Algehele gradering
Rustigheid
Stefan U - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. See-uitsig is lekker bonus. Alles wat daar moet wees is daar en meer.
Lees meerJ J V - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderful stay in a lovely apartment.
Frans En Zelda W - Apr 2019
Algehele gradering
Aangename, voldoende verblyf.
Erika B - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, geriewe voldoende.
Estelle B - Jun 2018
Algehele gradering
Amazing!
Kim H - Jan 2018
Algehele gradering
Our stay was absolutely amazing, we loved it at San Lameer and Villa 2506 was the perfect little unit for us.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villa 2506, San Lameer-landgoed, Laer Suid-kuspad, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang