Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2506

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 14 Feb 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 2506, San Lameer-landgoed, Laer Suid-kuspad, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 R825 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

San Lameer Villa 2506 is 'n selfsorg-eenheid wat in die pragtige San Lameer-landgoed geleë is. Dit bied verskeie doendinge wat stapafstand vanaf die vakansie-eenheid is. Dié eenheid is op die tweede verdieping en het 'n merkwaardige uitsig vanaf die balkon.

Die villa het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders jonger as 6 jaar in 1 slaapkamer, daar is verder 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. 'n Slaapbank is beskikbaar in die sitkamer en kan slaapplek vir 2 kinders onder 6 jaar bied.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Die eetkamer het sitplek vir 4 gaste, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel, 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale en WiFi het.

Die leefarea lei na die patio met 'n braai en stoepmeubels met 'n skouspelagtige uitsig oor die landgoed en die see op die horison. Die villa word in piek-seisoen skoongemaak, maar nie in lae-seisoen nie. Doen gerus navraag oor die tariewe vir skoonmaakdienste gedurende die lae-seisoen.

Die verblyf het 'n 1800 W-draagbare kragstelsel wat onder andere die TV en WiFi tydens beurtkrag sal aanhou, maar geen swaar toestelle nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir San Lameer Villa 2506
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 430

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Villa 2506, San Lameer-landgoed, Laer Suid-kuspad, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 2506 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 2506, San Lameer-landgoed, Laer Suid-kuspad, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1YTk1NjYwLWI4ZjYtNDZjNy1hZTdlLWE0ZGQ3MTUzOTU3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Villa 2506 San Lameer Estate, Lower South Coast Road 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.942033911233 30.297170877457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang