Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2514

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 17 Jan 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 2514, San Lameer Landgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 150 R978 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

San Lameer Villa 2514 is 'n pragtige bachelor studio in San Lameer, in Southbroom, langs die KwaZulu-Natalse kuslyn.

Dié kompakte woonstel bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuisie en slaapkamer. Die eenheid het lugversorging en 'n koninggrootte-bed met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien-tuimeldroër, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste en die leefarea het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV net sekere DStv-kanale.

Daar is ook 'n patio met 'n tafel met sitplek vir 4 gaste en 'n draagbare braai.

San Lameer Landgoed bied perfekte vakansieverblyf aan enige iemand. Dit was die eerste gholflandgoed wat in Suid-Afrika wat direkte toegang bied na 2 pragtige blouvlagstrande.

Dit is nie net 'n 200-hektaar natuurbewarea nie, maar ook 'n uitdagende 18-putjie kampioenskap gholfbaan en 'n 5-ster spa. Dit bied die ideale geleentheid om van die stresvolle stadslewe te ontsnap.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 430

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Villa 2514, San Lameer Landgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 2514 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R1 150 R978
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R1 150 R978
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 2514, San Lameer Landgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66d37f54d157ca6f8e7a67f86305ccea588f0f3ee508dd1b234b6ce4947336b1a7af0a4a695045309a7798bf20bdfe3ae190?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R978 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Villa 2514 San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.942042228821 30.297656651343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang