Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2516

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 430

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 41 resensies vir San Lameer Villa 2516
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Paul L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L

Good except for the towels.

Very comfortable and would stay in the unit again but the bath towels were very old and had holes in them.

Corlie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlie J

Relaxing wonderful stay!

Beautiful, scenic view! Cosy, pretty room! Friendly, professional personnel!

Rene V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Lovely and very comfortable.

Would have loved to have some WiFi though. In today's day and age, the majority of holiday homes have such.

Nandi N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nandi N

Beautiful.

The estate is peaceful, clean and well maintained. Strict security measures are in place.

Bessie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bessie B

Pragtige plek.

Ja, ons het. Met loadshedding en ape was dit maar 'n uitdaging om eenheid toe te hou met die vreeslike hitte. Vervang asb. die badkamer matjie!

Zethna D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zethna D

Ons sal beslis weer Sanlameer besoek.

Ons het lekker gebly. Behalwe vir die ape. Kan nie deure of vensters oop los vir lug nie. Hou van die natuurskoon en rooibokke, voëllewe sowel as dassies.

Kumaran N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kumaran N

Highly disappointed.

When I checked in, the receptionist should have informed me about load shedding times. I was not prepared for load shedding, especially as I was planning a romantic dinner for my wife. No WiFi password was available, and there was insufficient lighting which did not last for 30 minutes.

Prof Hannes V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Hannes V

Pragtige natuurskoon en puik geriewe.

Uitsoekoord met puik geriewe. Top sekerheid.

Waldt H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldt H

Sanlameer is besonders.

Sanlameer is 'n perfekte vakansiebestemming. Ek sal aanraai dat mens net sekermaak oor enige bouwerk naby die eenheid. Ons het ongelukkig geboek oor 'n tyd waartydens die buurhuis 'n hele breek en bou ondergaan het. Die geraas is nie ideaal nie, maar ons is darem tegemoet gekom en geskuif wat die saak gered het.

Yolande S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S

Relaxing break, unit has a lovely homely feel to it.

Very neat unit with a great homely feel. Great proximity to beach and pool.

Natasha L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L

Wonderlike villa waarin ons gebly het, perfek vir 'n romantiese wegbreek vir. Baie aktiwiteite beskikbaar op die estate, alhoewel dit ongelukkig heeltyd gereën het, so ons kon nie van alles gebruik maak nie. Sal definitief terugkom.

Ons het baie lekker gebly in Villa 2516. Baie mooi en skoon. Goeie kwaliteit beddegoed. Ons kon ongelukkig nie connect aan die WiFi wat beskikbaar was nie. Nêrens was die password beskikbaar nie en het nie reggekom by ontvangs om te help nie. Daar was ook nie verwelkomende koffie/tee en verversings op aankoms nie wat 'n mens verwelkom en tuis laat voel. Verder het ons die Weber baie geniet en lekker gebraai, al het dit gereën. Sal definitief weer terugkom.

Hendrik V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V

Gerieflik vir 2 mense.

Kombuis 'n bietjie beknop vir kosmaak. Sal wasmasjien en tuimeldroër wou sien.

Kathleen S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathleen S

We were pleasantly surprised with the unit. Has everything you need as a couple.

The only disappointment was that we were not informed of the loadshedding on arrival at San Lameer. It is definitely value for money. I would however request that the owner invests in new bath mats. A disappointment when so much care has been taken with the other detail.

Tanya B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Amazing!

Ons het elke oomblik geniet. Dit was ons wittebrood week en ek sal dit vir enigiemand aanbeveel, As ek kon het ek vir altyd by San Lameer wittebrood gehou.

Sam V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam V

San Lameer is beautiful, safe and tranquil.

The room was very clean and beautifully decorated. It was comfortable and had everything that we needed!

Pieter S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Heerlike wegbreek.

Ek en my vrou het weggebreek vir ons huweliksherdenking vir 3 dae by San Lameer. Ons het heerlik gebly. Ons het verwag dat die eenheid groter is, maar was steeds genoegsaam vir ons tyd. Ongelukkig het dit byna heeltyd gereën met ons tyd daar, maar die fasiliteite was netjies en die oord in 'n goeie toestand. San Lameer se gholfbaan is prentjiemooi en hulle bied goeie fasiliteite vir 'n gesinsvakansie. Sal moontlik weer in die toekoms daar sal wil bly.

Walter W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter W

Was baie lekker, wou so graag gholf speel, maar net te warm.

Wou eerste dag braai, die braai was buite aksie. Ek het gebel en dit gerapporteer, wat my beïndruk het was dit was na 2 ure klaar en 'n nuwe Weber was daar. Grootliks dankie vir die samewerking. Sal LekkeSlaap altyd gebruik en aanbeveel.

Wilmene N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilmene N

Goeie ervaring.

Eenheid en bestemming was 'n goeie ervaring.

Nick D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nick D

Awesome.

It is user friendly, close to business and beach.

Anthonie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anthonie B

Heerlike week se rus.

Goeie verblyf met 1 of 2 klein probleempies, maar oor die algemeen 'n netjiese plek.

Theresa N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa N

Definitief waarde vir geld!

Die uitleg en die dekor was baie goed en dit was 'n plesier om daar te bly. 'n Paar dae was net genoeg omdat dit bietjie beknop geraak het. Ons was gedwing om binneshuis te bly met ons verblyf hier omdat dit aanmekaar gereën het. Dit sal natuurlik nie 'n probleem wees as die son lekker skyn en jy nie in die huis moet bly nie. Alles in ag geneem was dit aangenaam om hier te bly!

Chantel V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V

Pragtige honeymoon-geskenk.

Ons was buite seisoen en presies wat ons wou gehad het. Goeie ontsnapping van die koue winter en Gauteng.

Werner D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D

Skoon en netjiese verblyf, fantasties!

Dit is 'n pragtige eenheid groot genoeg vir 2 volwassenes en een kind. Ons het baie lekker gebly en ons sal definitief weer hierheen kom.

Adrienne K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne K

Besonder skoon en netjies!

San Lameer Villa 2516 was selfs beter as op die foto's. Uitsonderlik skoon en netjies en gerieflik geleë. Kan dit beslis aanbeveel.

Francois M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

Baie lekker gebly en alles was daar wat ons ook al nodig mag gehad het.

Nie genoeg hangplek in die kas en geen plek vir jou kos. Was taamlik moeilik om uit die bad te kom. Baie gerieflike bed en die linne was van uitstekende gehalte en die eenheid was baie skoon en netjies. DStv met al die kanale was 'n bonus. Ons kon alles kyk wat ons wou.

Gerda D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda D

Onvergeetlik aangenaam.

Dit was rustig, skoon en die rus gebied wat ek nodig gehad het. Sal beslis aanbeveel vir enige iemand wat wil herlaai.

Vernita M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vernita M

Nie wat ek verwag het.

Die plek is baie beknop en die stoele en rusbank ongerieflik, indien jy TV kyk. TV is so geleë dat 'n mens nie in bed kan lê. Nie naby strand. Geen pakplek vir kruideniersware nie. Ek moes kos in die klerekas bêre. Baie skoon en word daagliks skoongemaak. Personeel van die landgoed behulpsaam en vriendelik. Om te braai is 'n vreeslike tameletjie. Geen afdak, dus kan jy nie braai indien dit reën nie.

Megan D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan D

Heerlike, ontspannende vakansie in skoon, netjies en goed toegeruste Villa 2516!

Die plek is wonderlik! Dis presies soos geadverteer, lekker grootte vir twee mense, met als wat mens nodig het. Die kombuis is toegerus met alle benodighede, ruim badkamer, pragtige oopplan-slaapkamer en leefarea met aircon wat die hele plekkie verkoel. Die stoepie is heerlik vir 'n braai en game speel in die aand. En die onderdak garage reg voor die deur. Die eienaar was altyd baie vriendelik en behulpsaam en het die inklokproses 'n plesier gemaak. Ons sal definitief weer teruggaan - ons het dit rêrig vreeslik geniet. Ek was al vantevore 'n paar keer by San Lameer, en Villa 2516 is definitief sover een van my gunstelinge.

Jannie L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie L

Pragtige landgoedere, wonderlike strand.

Dis 'n lieflike eenheid, gerieflik en binne loopafstand van die strand. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer hierdie eenheid bespreek.

Iris V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Iris V

Duur maar baie aangenaam.

Veelsydige oord, goed bestuur, die winkel kort aandag.

Martie C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie C

Skoon en gerieflike akkommodasie.

Die eenheid is geleë langs die hoofstraat; maar die verkeer was glad nie steurend nie. Ons was binne 10 minute loopafstand van die strand, klubhuis, spa en hotel. Die studio eenheid waarin ons gebly het is ruim genoeg vir 2 mense, is goed toegerus en smaakvol, die skoonmakers was altyd vriendelik en deeglik.

Karin K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin K

Heerlik gebly! Naby die strand en al die ander aktiwiteite.

San Lameer is 'n fantastiese oord met alles wat jy nodig het vir 'n wonderlike en veilige vakansie. Ons bespreking deur LekkeSlaap en San Lameer was baie professioneel gehanteer. Werner was altyd deur baie professioneel en het alles vir ons baie maklik gemaak.

Sandra D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra D

Dit was net wat my siel nodig gehad het, see, son en rus in 'n mooi en skoon omgewing!

Ek love San Lameer, dit is skoon en beeldskoon, sal verseker weer daar kom rus.

Beth R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beth R

Uiters aangenaam!

Alhoewel die plekkie klein was, het dit mens glad nie gepla nie. Die villa was ten volle toegerus en ons het niks kortgekom nie. Elke stukkie spasie in die villa is effektief benut!

Anzelle S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzelle S

Dit was rustig en veilig.

Behalwe vir bietjie reën weer was dit baie lekker. Strand is lekker naby en dit is veilig.

Jacobus L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus L

San Lameer het ons verwagtinge oortref!

Die eenheid en geriewe van San Lameer bied uitstekende waarde vir geld. Daaglikse skoonmaak is 'n bonus. Volop pret en vermaak vir die hele gesin. San Lameer is perfek geleë om die Suidkus te verken. Ons keer verseker terug!

Lynette L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette L

Dit was verfrissend en gerieflik.

Die oord is voortreflik, die eenheid klein maar baie gerieflik, en netjies. Baie lekker om te ontspan in 'n pragtige omgewing, en naby genoeg aan dorpies en restaurante. Dit was net 'n bietjie raserig as gevolg van opgradering aan van die eenhede en areas.

Albertus D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus D

Baie lekker!

Ons het dit baie aangenaam gevind. Alles wat ons nodig gehad het was daar vir ons gebruik. Lekker sentraal om orals binne en buite by uit te kom.

Anemieke B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anemieke B

Best holiday I've ever had!

We stayed over for 9 nights, we walked into a beautifully neat decorated villa. We absolutely loved our holiday at San Lameer Estate. Thank you so much for the friendly assistance in making our booking and making our stay very pleasant. We will definitely visit San Lameer again.

Naiem G - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naiem G

This place is beautiful.

This place is very quiet and relaxing. Lots of privacy and adventures.

Rudolf De Bruyn D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf De Bruyn D

Ons het dit geweldig geniet!

Die eenheid bied uitstekende waarde vir geld. Kan regtig die Villa aanbeveel vir enige paartjie wat heerlik wil rus!

Vanaf R999
R999 R749
per nag (plek vir 2)
Vanaf R999
R999 R749
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer-landgoed, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6816e3ceab93ac7565246dcdc9609995047cced9089db07d3d104a5a287471a95452e86236d15a926edcfaf42921491e2ec2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R999 nouVanaf R749 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 San Lameer Estate Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.942029310236 30.297904461622

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang