Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2527

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Lameer Villa 2527 bied selfsorg-verblyf op 'n mooi gholflandgoed, San Lameer. Gaste het toegang tot al die oord se geriewe tydens hul verblyf.

Dié villa het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die gholfbaan. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die slaapkamers, sitarea en eetarea het lugversorging en elke bed het 'n winterkombers.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien en 'n verskeidenheid kookgerei toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n TV en lei na 'n stoep. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die landgoed spog met 2 swembaddens, 3 tennisbane, 2 muurbalbane, 'n 18 putjie-gholfbaan, rolbalbaan, natuurroetes en 'n bergfietsbaan. Kinders kan die klimraam, swembad met glybane en watersproeiers geniet. Daar is ook 3 eetplekke naamlik die Clubhouse Restaurant, Bar Lounge and Terrace en die Lagoon Restaurant. Gholfkarretjies kan op die landgoed gehuur word.

Die Lagoon Day Spa and Wellness Centre bied meer as 100 behandelings. Die spa spog met 11 behandelingskamers, 2 privaat Jacuzzi's, 'n binnenshuise verhitte swembad, 'n sauna, 'n haar- en naelateljee, 'n ontspanningskamer en 'n nuwe moderne gimnasium. Alle behandelingskamers is ingerig om enkel- of paartjiebehandelingsopsies te bied.

Villa 2527 bied komplimentêre drankies, bad- en stortgels, sjampoe en opknappers. Strand- en badhanddoeke word voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Surekha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 2527 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12febf72da3e160c48b0c05da8c8020b39e136d4f89f89a17fc8595de49a9affd8742e105855168c8845a6e0ee68ef0ee741?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Off the R61 San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -30.941855831539 30.298320582987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang