Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2536

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2536, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 920 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Lameer Villa 2536 is op die San Lameer Landgoed geleë. Dié landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal is 'n subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls. Dit bied iets vir die hele gesin. Dié 200 hektaar-natuurreservaat spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 fantastiese Blouvlagstrande.

Deé superieure villa het 3 slaapkamers en 2 badkamers en kan 6 gaste akkommodeer. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die villa het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf. Die eenheid beskik ook oor 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Daar is sitplek vir 6 gaste in die eetkamer. Die sitkamer het ook gemaklike sitplek, asook 'n TV met volledige DStv. Die leefarea lei na 'n stoeparea met buitemeubels en braaigeriewe.

Die villa is met 'n omsetter vir die TV, WiFi, ligte en watertenk toegerus.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 78

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2536, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 920
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 920
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2536, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzMzdlZjY5LWMxZmItNDUwYy04YjZiLWU3ZWFmNDE1OGI3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 920 per nag (plek vir 6) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 2536 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -30.943583389295 30.290371234005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang