San Lameer Villa 2603
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2603, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
San Lameer Villa 2603 is in San Lameer Estate geleë. Hierdie subtropiese paradys aan die Suidkus van KwaZulu-Natal het dierelewe, flora en voëls en bied iets aan die hele familie. Die 200 ha bewarea spog met 'n 18 putjie-gholfbaan vir kampioene, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.
Die villa het lugversorging en bied verblyf aan tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kamer het ook 'n TV met 'n vol DStv-pakket. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte bed kan verander, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n stoof en oond, 'n vrieskas-yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. In die eetarea is sitplek vir 10 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en TV met sekere DStv-kanale.
Die leefarea lei na 'n stoeparea met stoepmeubels en braaigeriewe. Hier is 'n uitsig oor die welige tuin.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 82
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2603, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2603, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal