Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2604

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 430

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir San Lameer Villa 2604
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Christiaan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B

Ontspannend.

Die eenheid se ligging en uitleg is uitstekend. Alles was netjies. Al waaroor ons kan kla is dat die skoonmaker 'n bietjie te vroeg in die oggend aangemeld het. Ons het nie een keer kans gekry om betyds op te wees en ontbyt te maak nie. Dit is moeilik om in 'n klein kombuisie te werk as iemand wil skoonmaak. Andersins was alles perfek.

Hendrik D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik D

Dit is 'n lekker oord en die gaste geniet dit baie elke jaar.

Mooi eenheid. Alles werk reg en is gemaklik. Het baie lekker daar gebly.

Vanaf R2 400
R2 400 R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 400
R2 400 R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee555cee41c8935c62fbb8a43a3a958da2cb11b28da349cfba3dfe32f062e2f447b5d81b95797d131f0cdb3323e2746af21b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 R61 San Lameer 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.941720499704 30.298819271815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang