Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2851

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Estate R61, San Lameer Villa 2851, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

San Lameer Villa 2851 is op die San Lameer-landgoed. Dié subtropiese paradys is aan KwaZulu-Natal se Suidkus en spog met wild, fauna, flora en voëls en het iets vir elke lid van die gesin. Dié 200 hektaar-natuurbewarea spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant, kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande.

Die villa het lugversorging en is geskik vir 5 gaste. Daar is 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 'n stapelbed. Elke en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en braaigeriewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 77

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • San Lameer Estate R61, San Lameer Villa 2851, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 2851 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Estate R61, San Lameer Villa 2851, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb930e86eb6a0672fcd3ef3eee69600944cd6b02aeaf35763b20d02f0f2a10345f876d0f4fa209f6e1c8319a84c6976293675?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 2851 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.942451919179 30.299568188124

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang