Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 3001

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 430

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 5 resensies vir San Lameer Villa 3001
Netheid
4.2/5
Diens
2.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.0/5
Grezelle L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grezelle L

Het netheid van plek geniet, goed ingerig en groot TV vir die Springbok game was 'n genot.

Kan die dekor meer moderniseer of net ou dekor verwyder, soos materiaal plante in potjies. Eenheid was super skoon, alles ingehad wat mens kon benodig. Goeie kwaliteit beddens en beddegoed. Komplimentêre seep was nice, asook die wit handdoeke. Die stoep was heerlik om op te kuier en die mooi uitsig te geniet. Dis gasbraaier se gas was leeg.

Raine P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Raine P

Sou indien die yskaste gewerk het.

Gesukkel met eienaar om stukkende en nie werkende yskaste te vervang, aangesien kos besig was om af te gaan.

Riette K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette K

Pragtige, privaat villa wat goed toegerus is.

Ons was 4 volwassenes met 4 kinders. Die villa is in 3v lakke gebou. Baie privaat van ander villas. Pragtige uitsig oor die lagoon. Die villa is ten volle toegerus met als wat mens nodig het in 'n normale huishouding. Daar is ongelukkig geen WiFi. Sal definitief weer daar gaan kuier. Ons het ook puik diens vanaf die reisagentskap ontvang.

Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Butch W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Butch W

Ok.

One fridge did not work. No effort was made to fix it. Cold drinks were never cold. Roof leaked in 2 places. No effort made to fix it. King-size bed sleeps only one person in the middle because the mattress sags on both sides. Believe the faults existed before, but it was not mentioned in the advertisement. This is a misrepresentation.

San Lameer Villa 3001 se terugvoer

Dear Daniel, thank you very much for your thorough feedback.
Unfortunately, the fridge did start giving problems and we apologize for the inconvenience. But rest assured, there is a fully functional refrigerator in the unit.
Regarding the leaking roof, there was an inspection done by the contractor, and he informed us they will only be allowed to work on the roof in mid-January, due to the resort restrictions.
We thank you for the information on the bed, and we will inspect the matter further. All the best

San Lameer Villa 3001
Vanaf R3 300
R3 300 R2 475
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 300
R3 300 R2 475
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 3001, San Lameer-landgoed, R61, Lower South Coast, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10475b530575f45c2c5b22d9c98e6af7206f58f6223215dd75fb2dbcbf6d7b1e1dbf6c2eece15c711e7540d5156abd6dacc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 300 nouVanaf R2 475 per nag (plek vir 8) 5 5 1 4 Villa 3001, San Lameer Estate, R61, Lower South Coast 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.945991843021 30.299304012749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang