Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 3104

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 3104, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 920 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Lameer Villa 3104 is op die gewilde San Lameer-landgoed geleë. Hierdie subtropiese paradys aan die Suidkus van KwaZulu-Natal het wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Die bewarea beslaan 200 hektaar en het 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang na 2 manjifieke Blouvlagstrande.

Hierdie drieslaapkamervilla het lugversorging, slaapplek vir 6 gaste en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer met 'n stort en hoekbad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Toiletpapier en seep word met aankoms voorsien en gaste moet verder self voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Dit lei na die onderdakstoep met 'n eetkamertafel met sitplek, 'n draagbare ketelbraai en ingeboude braaigeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 3104, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 920
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 920
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 3104, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27973b545c1bd802d14d486919447750ddc3deb497b6e5ea049f86ed96e9adf150ac612072855527f7e330f9d86c1e4fdb24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 920 per nag (plek vir 6) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 3104 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943477389816 30.290325982803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang