Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 3108

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 675 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

San Lameer Villa 3108 is 'n eksklusiewe selfsorgvilla in die San Lameer-landgoed geleë. Hierdie subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls aan die Suid-kus van KwaZulu-Natal, het iets om die hele gesin te bied. Die bewarea van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas, en direkte toegang tot 2 blouvlagstrande.

Dié stylvolle villa bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Hierdie slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. 2 van die slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gaste het ook toegang tot 'n gastetoilet. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel wat geskik is vir 6 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, koffietafel en 'n TV. WiFi is beskikbaar en daar is 'n klein omsetter wat die TV en WiFi aan sal hou.

Buite die skuifdeure is 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel wat geskik is vir 6 gaste en spog met 'n uitsig van die lowerryke San Lameer-landgoed. Gratis veilige parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf het ook 'n rusteunwatertenk.

Gaste kan by die landgoed se gemeenskaplike swembaddens ontspan. San Lameer bied ook 'n uitgestrekte lowerryke omgewing, tuine vir pieknieks, 'n speelarea vir kinders, fietse te huur, 'n visdam en 'n voëlkykdam. Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area en voetslaanpaaie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 675
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 675
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3096a4318321001564a6a940971765bf4e9c3639aaffbc40281cd3e3c4949f35fe6088e57ac26facbce50212452dc7b7eaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 675 per nag (plek vir 8) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.9434535 30.2903121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang