Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 3116

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa 3116, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 515 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Lameer Villa 3116 is op die San Lameer-landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bied wild, fauna, flora en 'n ryk voëllewe - ideaal vir 'n gesinsvakansie. Dis 'n 200 ha-natuurbewarea met 'n 18 putjie-gholfbaan, hotel, spa, restaurant, kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande.

Dié villa het lugversorging, slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste deel die tweede badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n dek met stoepmeubels en braaigeriewe. Verder het die vill ook WiFi en 'n watertenk.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 78

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa 3116, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 515
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 515
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa 3116, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1aaa86a6d3283c0df8d9a974716710c2685deb3c6ce6fdbd1701be1e8bf7cbcc918c191d3177c7fe678103ab5979c9eaef57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 515 per nag (plek vir 6) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 3116 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.944420520925 30.299458833327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang