Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 3125

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R550 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Slegs die aantal gaste op die bevestigde bespreking, met 'n maksimum van 6 gaste, sal toegelaat word om by die eenheid te bly volgens die reëls van die landgoed.
Neem asseblief kennis dat daar trappe is wat na die verblyf lei asook trappe binne die villa.
Ekstra linne en badhanddoeke kan voorsien word met vooraf reëling en teen 'n ekstra koste.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Die huis is nie geskik vir troeteldiere nie.
'n Skoonmaakdiens kan voorsien word indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
'n Toegangsfooi vir 2 voertuie is by die tarief ingesluit, maar vir enige bykomende voertuie sal 'n bykomende koste per voertuig gehef word.
Armbande vir die strandingang is te koop by ontvangs.
Die landgoed laat nie motorfietse toe nie, tensy vooraf reëlings direk met die landgoed getref is.
Alle Desember- en Januarie-besprekings moet een maand voor aankoms betaal word. Geen betalings kan by die landgoed gemaak word nie en moet voor aankoms vereffen word.
Neem asseblief kennis dat daar van jou verwag sal word om die volledige bepalings en voorwaardes soos verskaf deur die bestuurder en die landgoed met bespreking te aanvaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa607f36c9cc9afc43828f36bb28dcf1b69d906575f31a9fa67e138ca2fc1342677964cefd5496cafe3889ea0d3b13aa50ad6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) R61 San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.945092981746 30.298872915996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang