Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 3204

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Estate R61, San Lameer Villa, Laer Suidkus, 4277, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

San Lameer Villa 3204 is 'n eksklusiewe selfsorgvilla in San Lameer Estate. Hierdie subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls, geleë aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, het iets om die hele gesin te bied. Die natuurbewaringsgebied van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan; 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg; luukse villa's en direkte toegang tot 2 blouvlagstrande.

Dié smaakvol ontwerpte villa het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 6 gaste. Die sitarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n TV met DStv.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep, wat spog met asemrowende uitsigte oor die lowerryke omgewing. Hierdie stoep beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel buite, 'n ingeboude braai en 'n etenstafel wat geskik is vir 'n buitelug-eetervaring. Dié villa is toegerus met 'n watertenk. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Ontspan by die landgoed se gemeenskaplike swembaddens of bederf jouself met pragtige uitsigte. San Lameer bied ook uitgestrekte lowerryke omgewing, tuine vir piekniek, 'n speelarea vir kinders, fietse te huur, 'n visdam en 'n voëlkykdam. Gaste kan ook die gemeenskaplike braai-areas en staproetes geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • San Lameer Estate R61, San Lameer Villa, Laer Suidkus, 4277, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Estate R61, San Lameer Villa, Laer Suidkus, 4277, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA630f3bf795694f0a4b8b509993935b06604cdc514ce462f9e6fb1ceea27d91b67f9c2b565d71801a690db2df3c8b3dfc6c69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 4277 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.943467302784 30.290349650926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang