Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 3209

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir San Lameer Villa 3209
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Niel R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel R

Ruim, gerieflik, goeie ligging, uitstekende waarde vir geld.

Die eenheid is ruim en gerieflik en bied uitstekende waarde vir geld. Dit is lekker naby aan die strand en bied 'n gasbraaier vir ongelukkige reëndae op die stoep. Hoogs aan te beveel.

Renusha N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renusha N

Beautiful place.

Enjoyed our stay here, definitely recommend to anyone.

Christiaan B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B

Sanlameer is altyd 'n goeie destinasie. Net jammer oor die waterprobleme wat die Suidkus tans ondervind.

Die eenheid is bietjie ouer, maar dit is heelwat goedkoper as ander eenhede. Die eenheid is ook mooi groot. Vir seker waarde vir geld. Ligging van eenheid is ook 'n groot pluspunt.

Clyde G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clyde G

Good value for large groups.

This villa is a bit dated but is very well equipped, has everything you can think of: gas braai, washing machine, tumble dryer, board games, cleaning services, and a golf cart included, which makes it good value for money. It is very close to the beach. The host is always ready to answer all queries and questions. It would have been better if WiFi was included.

Lesinda R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesinda R

Fantastiese belewenis.

Sal enige tyd weer terug gaan.

Lourens R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens R

Lekker gebly.

Huisie is baie lekker. Kort dalk bietjie aandag (matte is gedaan by trappe) en verf sal alles skoner laat lyk. Die plekkie kort ook 'n ingeboude braaier vir reënerige dae. Nie 'n fan van gasbraaier nie en was bietjie moeilik om op die Weber te braai. Weber is ook kapoet.

Colette S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colette S

Baie lekker gebly.

Die eenheid is perfek geleë en stap afstand van die strand.

Mariette S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Gemaklik en goed geleë.

Die verblyf beskik oor als wat mens nodig het. Lekker naby aan als geleë. Het dit baie geniet!

Frikkie B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frikkie B

Teleurgesteld in dienste!

Ons was 8 manne op gholftoer en het ook ander eenheid in San Lameer gehuur - Villa 3209 was R 1500 duurder oor 4 dae, maar daar was nooit iemand om skoon te maak en geen toiletpapier na een dag. Ander eenheid (Villa 3003 was elke dag skoongemaak en nuwe handdoeke en toiletpapier). Sal die eenheid Villa 3209 nie aanbeveel!

Deon B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B

Baie privaat en sentraal geleë.

Ons het die verblyf baie geniet. Die gholfkarretjie maak 'n groot verskil. Die geriewe is goed onderhou en die eenheid is goed toegerus. Ekstra lugversorging in die grondvloer-slaapkamer sal egter 'n groot verskil maak.

Werner P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner P

Baie lekker landgoed!

San Lameer is fantasties, die eenheid is lekker met 4 slaapkamers en byna alles wat jy nodig het is daar, bv. koffiemaker, skottelgoedwasser, smoothie-maker, strandsambreel, bordspeletjies, ens.. Ook 2 lugversorgers en DStv. Lekker stoep met Weber en gasbraaier. Gholfkarretjie wat ingesluit is, was absoluut nodig binne-in die landgoed. Bring net jouself en klere, die res is daar.

Fanie H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Fanie H

Heerlike groot huis en as hy in stand en netjies gehou was, was dit 'n uitstekende keuse.

Plek is onnet. Plek is onhigiënies. Vloere vuil en onversorg. Daar is "clutter" orals in kaste en laaie. Kombuis was chaos en onnet. Geen lys van inhoud van huis. Tientalle verskillende glase. Ons moes self die toilette skoonkry. Daar was maande-oue vullis daarop. Die vloerteëls se "grout" was swart van die vuilheid i.p.v liggeel. Ensovoorts, ensovoorts.

San Lameer Villa 3209 se terugvoer

Hi Fanie,
Dankie vir die terugvoering. Dis die eerste en enigste keer wat ons die tipe van terugvoering kry. Ons sal verseker aandag gee aan die netheid. Soos jy kan sien by ander komentaar onder, pas dit sommige gaste om baie toerusting tot hulle beskikking te he. Jammer julle het dit nie so ervaar nie.

Groete
Charl

San Lameer Villa 3209
Jackie H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie H

Wonderlik!

Die huis het als gehad wat ons nodig gehad het!

Hedzer B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hedzer B

Lekker! Die tuimeldroër en skottelgoedwasser moet vervang of herstel word.

Baie lekker gebly. San Lameer is 'n uitstekende vakansiebestemming.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, 3209 San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhNTcyNGRhLWYwMDEtNGFmOC05ZmY1LWYwMWQ4MDgzZDkzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 R61 3209 San Lammer 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.943262018829 30.289588450061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang