Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 3209

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, 3209 San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

San Lameer Villa 3209 is in Southbroom, 'n kusdorpie in die Ugu Distrik Munisipaliteit in KwaZulu-Natal. Dis sowat 143 km suidwes vanaf Durban en 25 km vanaf Port Shepstone.

Ons verblyf bestaan uit 4 slaapkamers met 3 badkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed, 4 enkelbeddens en 'n stapelbed vir 2 kinders. Die eenheid is volledig vir selfsorg toegerus. Verder is daar 'n sitkamer met 'n TV, en 'n ruim patio met 'n gasbraai en etenstafel.

Doendinge op die perseel sluit die volgende in: muurbal, tennis, rolbal, bergfietsry, 2 swembaddens, 'n strandmeer-kroeg, moderne gimnasium, spa en gholfbaan. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Besienswaardighede in die omgewing: Margate, Wild Coast Sun en Casino, Shelley Beach Mall en strande.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R61, 3209 San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 3209 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, 3209 San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhNTcyNGRhLWYwMDEtNGFmOC05ZmY1LWYwMWQ4MDgzZDkzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 R61 3209 San Lammer 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.943262018829 30.289588450061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang