San Lameer Villa 3407
Kry 25% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 16 Jan 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Landgoed, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R3 250R2 438 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
San Lameer Villa 3407 is 'n gerieflik gemeubileerde kothuis vir tot 8 mense, en is geleë op 'n stil deel van die San Lameer Gholflandgoed naby die rivier.
Die eenheid het 'n draagbare 1.5Kw-omskakelaar vir die mees noodsaaklike items tydens beurtkrag sowel as 'n paar noodligte. Verder behoort 'n eenplaat-gasstoof van die pyn tydens beurtkrag te verlig. Daar is 'n ekstra watertenk.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers wat die gebruik van 3 badkamers deel. Drie van die kamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die vierde kamer 2 enkelbeddens het. Gerieflikheidshalwe word alle linne en handdoeke voorsien.
Die moderne kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n etenstafel met sitplek vir 8. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook ingesluit. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met selektiewe DStv-kanale, en die leefarea maak oop op 'n patio met braaigeriewe. Die eenheid het ook WIFI.
Die landgoed bied gaste toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane, restaurante, asook 'n spa, en is net 'n entjie van die strand af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 99
Resensies 418
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- San Lameer Landgoed, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 3407 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Landgoed, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang