Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 3502

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Suzan V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2023

Heerlike wegbreek. Hierdie eenheid was ideaal vir ses persone met gemaklike moderne meubels, 'n groot skerm televisie, WiFi, watertenk, sagte handdoeke, nuwe kombuis toebehore en 'n fantastiese ligging. 5 minute stap na die strand en 5 minute stap met die voetpad na die hotel en winkel. Daar was goeie kommunikasie tussen ons en die verhuringsagent en hul instandhoudingspan het vinnig gereageer op defekte. Ons het gebruik gemaak van 2 parkeerplekke en albei was baie naby aan hierdie eenheid. Die slaapkamers is op die tweede verdieping en die steil trappe kan 'n probleem wees vir ouer persone en klein kinders. Die kombuis eetgerei, groentemesse en panne kan vervang word. Die inverter het probleme gegee en ons kon nie daarop staat maak vir krag tydens beurtkrag nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanja S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2022

Ontspannend, pret. Ons het baie lekker gebly. Ek sal wel noem dat daar hier en daar goed is wat vervang moet word in die villa byvoorbeeld die kombuisasblikke, asook die toilethouertjie in die hoofbadkamer en dan is die tumble dryer se deur ook stukkend (werk nog, maar deel van die deur val soms af).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2021

Villa 3502 needs upgrading - lounge suite very soft and uncomfortable, shower en-suite scruffy, mould on ceiling and shower grouting. Kitchen utensils and appliances (toaster) need replacing as well as cutlery. This was our 5th stay at San Lameer and always very enjoyable. This time my brother and sister-in-law accompanied us. Just a pity that some villas are been neglected and old dark cane headboard and pedestals etc. in main bedroom of villa 3502 very scruffy looking and duvet covers could do with replacing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Danielle L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Des 2021

Sleg. Geen parkeringnommers, kry sommer 'n final warning vir verkeerde parkeerplek nadat die werkers ons beveel het om daar te stop. Lyk soos 'n bouperseel met al die bourommel.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Smangele N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2020

The place was great and we had fun with friends. The place was clean and its was safe, we had everything we needed and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2020

Wonderful break away! We had a wonderful, relaxing stay in a beautiful location. The children loved the slide in the main swimming pool. Convenient walk to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2020

Heerlik, netjies. Gemaklike blyplek, naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2020

Baie rustig, kalm atmosfeer en netjies. Die huis was baie skoon en netjies. Bonus dat dit 'n werkende wasmasjien en tuimeldroër gehad het. Ons sal definitief weer San Lameer besoek met toekomstige vakansies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle Z
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2020

Baie aangenaam - lekker gerus en baie geniet. Die eenheid is 'n bietjie moeg - dit het 'n nuwe laag verf nodig en miskien 'n bietjie modernisering. Albei wasbakke in die badkamers se krane maak nie ordentlik toe nie so jy moet hulle baie styf draai om te verhoed dat jy water mors. Andersins, geen klagtes nie. Niks te doen met die eenheid nie, maar ek dink regtig dat San Lameer weer na hulle access control by die hek na die see moet kyk. Die proses wat hulle gebruik het toe ons daar was (4 -11 Januarie 2020) was nie voldoende vir my nie - enige iemand kon meer as een armband vat en dan vir enige ander persoon (wat nie noodwendig in die oord bly nie) gee en dan kon hulle inkom. Hulle was ook nie konsekwent met hulle reëls nie - een dag moet jy die armband terug gee en ander dae nie - so ek weet nie of dit net was na die peak season nie en dit is hoekom hulle nie so streng was nie, maar dit het my ongemaklik laat voel. Ek dink die vorige proses dat jy vir die armband moes betaal en dan die deposito terug kry, was vir my baie beter en jy kon dit beter kontroleer.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2019

Fantastiese vakansieverblyf en strande. Die diens van duie webtuiste was besonders. Hulle was tegemoetkomend, behulpsaam en baie vriendelik. Daar was heeltyd inligting deur hulle verskaf, van in teken reëlings tot noodnommers tot inligting oor kragonderbrekings by die akkommodasie. Al hulle reëlings en bystand was uiters waardeer. San Lameer as 'n vakansiebestemming is besonders. Veilig, skoon en gerieflik. Baie mooi strande en al die aktiwiteite wat 'n mens wil hê. Ek wens net ek kon gholfspeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 430

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Estate, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA985146f0a1d9e6a495e49cb5342005bcf0f13fe64fcc6931c8d825913eb76ed82dcbcef1be13079e897d74369dad3f02382d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 San Lameer Estate Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.944943646672 30.300049065219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang