Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 3704

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir San Lameer Villa 3704
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Mattie T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mattie T

Salig by die see.

Ons sal beslis weer hierdie villa bespreek. Perfek geleë naby die strand ingang en baie lekker toegerus.

Marcel H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marcel H

Had a wonderful stay in San Lameer! Weather was perfect!

Possibly consider getting a gas stove installed, the loadshedding make it tricky to prepare our meals. Otherwise the villa was perfectly located, really close to the beach entrance.

Suzanne D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne D

Mooi views en baie netjies.

Was heerlik gewees! Braai tange ens moet definitief aangeskaf word maar anders was dit great.

Jacques L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques L

Beautiful sea view.

Villa was clean and neat, toilet in main bedroom didn't flush properly.

Marachelle M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marachelle M

Fantasties! Sien julle gou weer.

Ons is baie gelukkig met die verblyf en die ligging. Sal definitief aanbeveel vir iemand. Is naby die strandhekkie en het strand-uitsig.

Anneke G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke G

Ideaal vir 'n gesin met klein kinders.

Die Villa is loopafstand van die strand se ingang en het 'n see-uitsig. Ons het twee klein kindertjies en ons het heerlik gebly, die villa het als wat mens nodig het.

Louw P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louw P

Fantastiese ligging, skoon en netjies maak vir heerlike rus vakansie.

Die eenheid is puik geleë en goed ingerig. Die oord is veilig en bied alles wat jy nodig het vir 'n heerlike strandvakansie.

Christel V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christel V

Gerieflike en goed ingerigte villa vir 'n gesin van vier.

'n Baie gerieflike en goed ingerigte villa vir 'n gesin van vier. Ons het verál gehou van die ligging van die villa op die estate. San Lameer Villa 3704 is aan die onderpunt van 'n straat met geen geboue voor jou wat jou uitsig na die see en die klein dammetjie voor jou versper nie. Dit is ook loopafstand van die hekkie wat na die strand ly en naby die Beach Bite kafee.

San Lameer Villa 3704 se terugvoer

Beste Christel

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het lekker gebly en lekker vakansie gehou.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Marieta

San Lameer Villa 3704
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 3704, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf67ef946a330414bd09f5a86330dd272dd67e18e1a3a8b30149872e1ef8efd00910d0a940173b39560a7e0d6b325b05010c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 3704 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943448707206 30.290304422379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang