San Miguel
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kinderstrandstraat 3, Glenmore, Port Edward, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
San Miguel is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Port Edward. Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en is 5 minute se ry van die strand af geleë. Dit is die perfekte wegbreek vir jou wat op soek is na rustigheid en terselfdertyd pret.
Hierdie volledig gemeubileerde woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 1 koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort en bad. Die kombuis het die basiese toebehore om maaltye te kook.
Die oopplan-sitkamer is langs die etenstafel met sitplek vir 6 persone. Die kompleks beskik oor 'n gemeenskaplike swembad, 'n speelarea vir kinders met 'n oerwoudgimnasium en 'n tennisbaan. Voorsien asseblief eie tennistoerusting.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Judal Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kinderstrandstraat 3, Glenmore, Port Edward, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Miguel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Leisure Crest Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kinderstrandstraat 3, Glenmore, Port Edward, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang