Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Pedro

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watt-straat 34, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

San Pedro is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat ideaal geleë is in Gordonsbaai naby die strand, verskeie winkels en restaurante.

Hierdie 1-slaapkamer-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is ingerig met 'n dubbelbed en 2 kinderbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik oor 'n etenstafel met stoele sodat gaste hul maaltye kan geniet. Dit brei uit na die leefarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met toegang tot Netflix en 'n volledige keuse van DStv-kanale. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

Die eenheid maak oop na die patio met 'n Weber-braai en sitplek buite. Veilige parkeerplek word op die perseel gebied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir San Pedro
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Watt-straat 34, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink San Pedro het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watt-straat 34, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a245ba0c1d9232e6ca5f776d483ae58e8f39dd9c182b34dd1bd50d3bcbf22768661556ae40880cea8181a1bd3f0684d4a21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 34 Watt Street Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.159766983859 18.870752520238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang