Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Rock Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Donna H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Weekend away. Honestly cannot fault anything. Customer service was incredible. Very attentive. House was spotless. Top quality finishes. Will definitely revisit. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
San Rock Guest House
Good day Donna, Thank you for the positive review. We greatly appreciate your support, and we are thrilled to know that you had an amazing experience with us. Kind regards, The Leisure Excursions Team

Suzette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal beslis weer daar bly en aanbeveel aan ander. Mooi uitsig op berg vanaf ons eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Excellent. Service was out of this world! Friendly, clean, excellent backup generator during load-shedding, beautiful view, and the after-hour call-out was solved in 5 minutes! Surely one of the best places to stay in Clarens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannli N
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Heerlik gebly by San Rock. Gerieflike eenheid, goed toegerus. Wonderlike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Sien hierbo. Heerlike, skoon en luukse verblyf! Ontvangs was professioneel, die geskenkpakkie met die eetgoedjies heerlik en die stilte het gesorg vir 'n heerlike nagrus. Dankie, ons beveel julle beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Warren V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Peaceful and perfect. Perfect stay in a perfect place. Neat and tidy - and a surprise bottle of wine for my wife's birthday celebration was a nice touch. Beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frederick B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Uitstekende verblyf gedurende winterseisoen. Ons het tydens die winter in San Rock Gastehuis tuisgegaan, en weens die ondervloerse verhitting in die loft se leefarea en badkamer het ons skaars van die koue geweet! Clarens is bekend vir sy koue winters, so in hierdie opsig kan ek San Rock Gastehuis baie sterk aanbeveel. Die loft is baie netjies en uiters gerieflik, en die balkon het 'n mooi uitsig op die berg en bied genoegsame privaatheid van die hoofhuis. Ek sal beslis weer by San Rock Gastehuis tuisgaan wanneer ek weer Clarens besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Very pleasant. San Rock is close to the Clarens conservancy where we enjoy walking, and isolated from the township in terms of noise at night. The loft is spacious and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Caron E
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2023

Fantastiese plek. Daar kan dalk net aandag gegee word aan die voorkant by die ingang van die motorhuis. Pragtige huis. Die ingang kort net aandag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Telri S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Heerlik gerus met 'n pragtige uitsig oor die berge. San Rock se solderkamer het 'n pragtige uitsig oor die berge en bome. Die kamer was groot en netjies. Daar was selfs kolwyntjies afgelewer op ons eerste oggend daar. Om in te boek was maklik met een Whatsapp boodskap. Die kamer is naby aan die dorp square en kan maklik gestap word. (Let wel die paaie is grondpaaie.) Ons het met maklike gerief die braai gebruik, maar daar was net geen slaaibakke om slaaie in te maak nie. Let ook op dat om by die mooi uitsig uit te kom, moet jy 'n paar trappe stap. In die aand is dit baie stil en hoor mens selfs 'n uil! Ons wil graag weer in die solderkamer kom bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 131

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collettstraat 58, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAtJxBpMgwlfiYoOt6FprcF1NIp1KAkdA3vqCbG0YucdQ3LKjCF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 58 Collett Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.518305733012 28.412542194128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang