Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Rock Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Alma E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Ons sal definitief weer by San Rock tuisgaan! Ons ervaring met San Rock was ongelooflik. Skoon, netjies en ruim. Die linne was van goeie gehalte. Mooi braai area en groot tuin. My kleinkinders het heerlik in die tuin gespeel en ons almal het veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

A must try! Home away from home. Comfy and clean (we were spoilt with cleaning service). Warm and professional welcome by Peter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donna H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Weekend away. Honestly cannot fault anything. Customer service was incredible. Very attentive. House was spotless. Top quality finishes. Will definitely revisit. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
San Rock Guest House
Good day Donna, Thank you for the positive review. We greatly appreciate your support, and we are thrilled to know that you had an amazing experience with us. Kind regards, The Leisure Excursions Team

Leslie W
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Awesome. Very nice and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal beslis weer daar bly en aanbeveel aan ander. Mooi uitsig op berg vanaf ons eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zonja G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Fantasties. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hannli N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2024

Heerlik gebly en ontspan. Uitstekende ligging, goeie veiligheidshekke en lieflike uitsig. Slegs die hoofhuis se slaapkamers het dakwaaiers, die 'Guest Suite' en Loft het geen waaiers of lugreëling nie. Dit was baie warm en bedompig; net 'n gewone staanwaaiersal het baie gehelp. Koffiesakkies en melk was bitter min (1 sakkie in die Loft, 2 sakkies in die Guest Suite). Ons moes vra vir 'n bietjie meer, aangesien dieselfde die volgende dag voorsien is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannli N
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Heerlik gebly by San Rock. Gerieflike eenheid, goed toegerus. Wonderlike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karla S
Kort verblyf
4.6
Des 2024

A lovely large venue for a family of 6. The house is large, spacious and well-equipped. It does, however, need some maintenance. The mixer (tap) in the kitchen sink falls off and the water sprays up, which means we could not wash dishes, and we were only given 2 dishwasher tabs for 6 people for 4 nights. There was also not a cloth for washing dishes or wiping surfaces, only drying towels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Sien hierbo. Heerlike, skoon en luukse verblyf! Ontvangs was professioneel, die geskenkpakkie met die eetgoedjies heerlik en die stilte het gesorg vir 'n heerlike nagrus. Dankie, ons beveel julle beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 150

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collettstraat 58, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAtJxBpMgwlfiYoOt6FprcF1NIp1KAkdA3vqCbG0YucdQ3LKjCF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 58 Collett Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.518305733012 28.412542194128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang