Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Rock Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collettstraat 58, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

San Rock Guest House skuil in die skilderagtige dorpie Clarens. Dié ruim huis is 500 m² groot en die pragtige ontwerperstuin beslaan 3000 m². Daar is slaapplek vir 12 gaste.

Die gastehuis bied 'n pragtige uitsig op die sandsteenkranse in die omgewing en verblyf is beskikbaar in 3 selfsorg-eenhede met kombuise, braaigeriewe, en privaat ingange.

San Rock Guest House se slaapkamers en badkamers het ondervloerse verhitting, duursame matte, en plafonwaaiers. Luukse linne en handdoeke word voorsien en die badkamers het kragproppe vir elektriese skeermesse.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 4 motors op die perseel, 2 parkeerplekke in 'n motorhuis en 2 agter 'n hek op die werf. Die alarmstelsel bied sekuriteit. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n kragopwekker en rugsteunwater.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Donna H
Saam met lewensmaat
5.0
Weekend away. Honestly cannot fault anything. Customer service was incredible. Very attentive. House was spotless. Top quality finishes...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Suzette C
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer daar bly en aanbeveel aan ander. Mooi uitsig op berg vanaf ons eenheid.
Sep 2024
Elmarie V
5.0
Excellent. Service was out of this world! Friendly, clean, excellent backup generator during load-shedding, beautiful view, and the aft...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Frederick B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf gedurende winterseisoen. Ons het tydens die winter in San Rock Gastehuis tuisgegaan, en weens die ondervloerse verhitting in die l...
Sien meer
Jun 2023
Hannli N
4.8
Heerlik gebly by San Rock. Gerieflike eenheid, goed toegerus. Wonderlike uitsig.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 131

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Collettstraat 58, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink San Rock Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collettstraat 58, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAtJxBpMgwlfiYoOt6FprcF1NIp1KAkdA3vqCbG0YucdQ3LKjCF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 58 Collett Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.518305733012 28.412542194128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang